Skip to content

City Power ontsteld oor herhalende misdaad deur dieselfde oortreder [KLANK]

# City Power is bekommerd oor die her-inhegtenisneming van ‘n 55-jarige man wat probeer het om Johannesburg se noodsaaklike kraginfrastruktuur te saboteer. Hy is Saterdag by die Fordsburg-substasietonnel vasgetrek – dieselfde plek waar hy in Oktober verlede jaar aangekeer is vir dieselfde oortreding. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê daar is ‘n behoefte aan nouer samewerking tussen wetstoepassingsagentskappe en die Nasionale Vervolgingsgesag om te verseker oortreders word aanspreeklik gehou vir hulle dade:

ENG IsaaconRearrest