Skip to content

City Power nader hof om Valke se klopjag op sy kantoor onwettig te verklaar [KLANK]

# City Power het ʼn dringende hofinterdik teen die Valke aangevra ná ʼn deursoek-en-beslagleggingsoperasie verlede week by sy kantoor. Die Valke het ʼn lasbrief gehad om die instelling se kantoor in Booysens te deursoek as deel van ʼn voortgesette ondersoek na ʼn tender van 64-miljoen-rand. Die kontrakte was vir die verskaffing van elektriese transformators in 2023, maar dis nooit afgelewer nie. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die klopjag was onregmatig:

ENG MangenaOnCase