Skip to content

City Power maak vordering met herstel van elektrisiteit na brand by Fordsburg-substasie [KLANK]

# City Power sê hy maak goeie vordering om elektrisiteit te herstel na gebiede wat deur die brand by die Fordsburg-substasie geraak word. ʼn Ondergrondse brand in tonnels met hoë-spanning-kragkabels het veroorsaak dat die substasie Sondagaand gesluit is. Die verlies aan krag het ook watervoorsiening beïnvloed. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê elektrisiteit na die meeste substasies wat geraak word, is gister herstel. Hy sê die Breë-, Braamfontein- en John Ware-substasies is nog nie gekoppel nie:

ENG MangenaSubstationFire