# City Power sal voortgaan om onwettige verbindings uit te wis, want die kragverskaffer het in 2024 2,5-miljard-rand weens onwettige verbindings verloor. Woordvoerder van City Power, Isaac Mangena het in Tsepisong gesê dat opgeskorte dienste na dele van Tsepisong is as gevolg van wydverspreide onwettige kragverbindings. Amptenare sê die gemeenskap het die meters omseil, die infrastruktuur gevandaliseer, en tegnici gedreig. Hy moedig inwoners aan om aansoek te doen vir die Gratis Basiese Elektrisiteitsprogram om afsluitings te vermy:
City Power herbevestig die verlies van R2,5-miljard weens onwettige verbindings [KLANK]
ENG-MangenaOnConnections