# City Power sê hy is bekommerd oor die toename in kabeldiefstal in Johannesburg, waar die Observatory-area hierdie week die ergste deurgeloop het. Die dienskabels wat nou in misdadigers se visier is, verbind huise en sakeondernemings met City Power se infrastruktuur. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hierdie kabels is noodsaaklik omdat dit regstreeks elektrisiteit van die netwerk af aan eiendomme lewer en daarsonder is wonings van die netwerk afgesny:
City Power geskok oor toename in diefstal van dienskabels [KLANK]
ENG IsaaconCableTheft