Skip to content

City Power begin met program van registrasie vir gratis basiese elektrisiteit [KLANK]

# City Power doen ‘n beroep op alle behoeftige huishoudings regoor Johannesburg wat vir gratis basiese elektrisiteit kwalifiseer, om vir die program te registreer. Die inisiatief wil kliënte wat kwalifiseer maandeliks van gratis eenhedee elektrisiteit voorsien. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit is deel van ‘n omvattende benadering om kwessies te pak oor bekostigbaarheid onder die kwesbaarste inwoners, die voortdurende stryd om betalings in te vorder en skade aan infrastruktuur:

ENG IsaaconFreeElectricity