# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum sê hy is geskok deur wat hy noem die DA se skynheiligheid en voortdurende dreigemente oor sy posisie in die regering van nasionale eenheid. Dit volg nadat die DA-leier, John Steenhuisen, vroeër aangekondig het die party gaan nie aan die Nasionale Dialoog deelneem nie weens die afdanking van die adjunkminister van Handel, Andrew Whitfield. Die forum se president, Marothi Mashashane, sê die RNE kan sonder die DA oorleef:
Christen Forum veroordeel DA se sogenaamde skynheiligheid oor posisie in RNE [KLANK]
ENG MarothionDAPosition