# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen-forum vra die Konstitusionele Hof om die heraanstelling van die voorsitter van die Kommissie vir die Bevordering van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalgemeenskappe, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, as onwettig te verklaar. Die president van die forum, Marothi Mashashane, sê Mkhwanazi-Xaluva het ‘n volle termyn van vyf jaar gedien. Mashashane sê dit is onaanvaarbaar dat President Cyril Ramaphosa haar vir nog ‘n termyn aangestel het:
Christelike Forum vra Konsthof moet heraanstelling van voorsitter van kommissie onwettig verklaar [KLANK]
ENG MarothionMkhwanazi-Xaluva