Skip to content

Chiloane moedig ouers aan om toegangsperdatums te handhaaf [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, herinner ouers en voogde om teen 29 Augustus aansoek te doen vir Graad 1 en 8 plasings, met ondersteunende dokumente wat teen 12-uur die middag op 9 September ingedien moet word. Chiloane wys daarop dat alle dokumente, insluitend identiteitsdokumente, geboortesertifikate, bewys van adres, en skoolrapporte gewaarmerk moet wees. Die LUR het bevestig dat onvolledige of vervalsde aansoeke nie vir plasing oorweeg sal word nie:

ENG-ChiloaneOnDocuments