# Die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Matthew Chaskalson, het sakeman Suliman Carrim gekritiseer omdat hy nie geouditeerde of ongeouditeerde finansiële state vir drie maatskappye, Ziggy, Tasmica en Tamiz, verskaf het nie. Chaskalson sê die maatskappye het honderde miljoene rande van Noordwes-regeringsinstellings ontvang en lewer steeds dienste aan staatsondernemings. Hy het aangevoer Carrim se mediese nota het nie verduidelik waarom die aangevraagde dokumente nie ingedien is nie:
Chaskalson kritiseer Carrim oor vermiste maatskappyrekords [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnCarrimFinancials