# Die 22-jarige Tyler Robinson is amptelik aangekla van die moord op die aktivis, Charlie Kirk. Hy staar sewe aanklagte in die gesig: moord met verswarende omstandighede, onwettige afvuur van ʼn vuurwapen, twee aanklagte van regsverydeling, twee van inmenging by getuies, en pleeg van ʼn geweldsmisdaad in kinders se teenwoordigheid. Kirk is verlede Woensdag tydens ʼn geleentheid by Utah Valley University vermoor. Utah se distriksaanklaer, Jeff Gray, sê Robinson se DNS was op die sneller van die wapen waarmee Kirk doodgeskiet is:
Charlie Kirk se vermeende moordenaar amptelik aangekla en aanklaers eis doodstraf [KLANK]
ENG GrayOnDeathPenalty