Skip to content

Cele slegs twee uur gegun om aan Mchunu te oorhandig [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê hy het slegs twee ure gehad om aan die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu te oorhandig. Cele het voor die Parlement se ad hoc-komitee getuig hy het ‘n lywige oorhandigingsdokument voorberei, maar daar was nie enige verdere kontak daarna nie. Cele het bygevoeg dat hy opvolg-kommunikasie vir voortgesette sake verwag het, insluitend die Taakspan vir Politieke moorde, met sleutelkwessies wat nie bespreek is nie:

ENG-CeleOnHandover