Skip to content

Cele skryf SAPD se onbestendigheid toe aan kort verblyf van nasionale kommissarisse [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê die SAPD is nie bestendig nie omdat nasionale kommissarisse selde hul termyne voltooi. Hy het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê gedurige leierskapsveranderinge ontwrig die ontwikkeling en inwerkingstelling van die polisie se organogram. Cele het opgemerk dat elke kommissaris halfgebakte werk agterlaat, wat bestendigheid verhoed. Hy sê ook die geskorste minister, Senzo Mchunu, se afhanklikheid van ‘n onvoltooide organogram vir ses maande in 2019 was te kort vir gesonde besluitneming:

ENG-CeleOnPolice