Skip to content

Cele sê Matlala verbind met beweerde ANC-leierskap befondsingskomplot [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sakeman, Vusimusi “Cat” Matlala, het beweer hy is genader is om ‘n projek te befonds vir iemand wat ANC-president of adjunkpresident wou word. Die geskorste polisieminister Senzo Mchunu was na bewering betrokke. Cele sê Matlala het vergaderings met Mchunu en Brian Mogotsi bevestig, wat Mchunu ontken het. Hy sê Matlala het hom ingelig oor ‘n komplot om die hoof van die SAPD-misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, uit te skuif:

ENG-CeleOnKhumalo