Skip to content

Cele glo polisiehoofde nie kans gegun om ontbinding van taakspan vir politieke moorde teen te staan nie [KLANK]

# Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê nasionale kommissaris Fannie Masemola en KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi is nie die kans gegun om besware in te dien voor die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde nie. Cele het bewerings dat Masemola politieke inmenging toegelaat het, verwerp en hom beskryf as eerbiedig, maar te sag om terug te veg. Hy het bygevoeg dat Masemola sy werk goed ken, maar dikwels konfrontasie probeer vermy, wat sy leierskapsposisie kan verswak:

ENG-CeleOnMasemola