Skip to content

Cele beskryf emosionele nadraai van Victoria Mxenge se sluipmoord [KLANK]

# Die oudminister van Polisie Bheki Cele het by die Waarheids- en Versoeningskommissie se ondersoek getuig die moord op die anti-apartheidsaktivis en regsgeleerde, Victoria Mxenge, was ‘n reuseslag vir die bevrydingstryd. Cele het getuig hy het by haar huis aangekom pas nadat sy vermoor is en haar liggaam was nog warm. Hy sê Mxenge se dood het wydverspreide betogings en weerstand teen apartheid ontketen:

ENG CeleOnMxenge