# Boks: Die voorsitter van Vroue in Boks, Rina Sabotsky, het ‘n Vroueboksreeks bekendgestel met nege byeenkomste vir Augustus gereël om saam te val met Vrouemaand. Sabotsky het aan SABC News gesê elke provinsie sal een byeenkoms aanbied, gelei deur vroulike promotors en met vroulike skeidsregters, beoordelaars en boksers. Sy doen ‘n beroep op die […]
# Boks: Die nuut aangestelde voorsitter van Vroue in Boks, Rina Sabotsky, sê sy beoog om vroulike boksers te verhef deur hul betrokkenheid buite die kryt as skeidsregters, beoordelaars en amptenare te bevorder. Sabotsky sê in ‘n onderhoud met SABC News ondanks vordering, het vroue steeds ‘n tekort aan blootstelling en geleenthede. Sy sê ‘n […]
# Boxing: Women in Boxing chairperson Rina Sabotsky, has confirmed the launch of a nine-event Women’s Boxing Series in August, aligning with Women’s Month. Sabotsky told SABC News says each province will host one promotion, led by female promoters and featuring women referees, judges, and boxers. She urges the private sector to support the movement, […]
# Boxing: Newly appointed chairperson of Women in Boxing Rina Sabotsky says she aims to elevate female boxers by promoting inclusivity beyond the ring as referees, judges, and officials. Speaking to SABC News, Sabotsky said despite growth, women still lack exposure and opportunity. She says that an exclusive women’s boxing series is planned for August […]
# Rugby: Die Leeus het die verdedigende Curriebeker-kampioene, die Haaie, gister in hul openingswedstryd op Ellispark met 46-5 geklop. Die vleuel Rabz Maxwane het twee drieë gedruk met die Leeus wat sewe keer agter die pale gedraai het. Die Haaie het hul enigste drie in die tweede helfte gedruk. En in Kaapstad het die Westelike […]
# Rugby: The Lions trounced defending Currie Cup champions, the Sharks in their opening game at Ellispark yesterday by 46-5. Winger Rabz Maxwane scored a brace of tries as the Lions crossed the tryline seven times to the Sharks’ solitary try in the second half. And in Cape Town Western Province faced a huge onslaught […]
# Krieket: Jorich van Schalkwyk het die eerste kolwer in die geskiedenis van jeug eendag-krieket of YODI, geword om ‘n dubbele honderdtal aan te teken toe Suid-Afrika se O.19-mans gister hul driehoekige reeks met ‘n oorweldigende oorwinning van 278 lopies oor die gasheer Zimbabwe in Harare afgeskop het. Die 18-jarige het ‘n ongelooflike 215 lopies […]
# Fietsry: Thymen Arensman van Nederland het gister ‘n verkorte 19de skof van die Tour de France, van Albertville na La Plagne, gewen nadat hy die laaste klimtog alleen aangepak het. Die algehele voorloper, die Sloveen Tadej Pogacar, se posisie was nie onder druk nie en hy het sy voorsprong oor Jonas Vingegaard van Denemarke […]
# Cycling: Thymen Arensman of the Netherlands won a shortened 19th stage of the Tour de France, from Albertville to La Plagne, yesterday after attacking alone on the final climb. Race leader, the Slovenian Tadej Pogacar, untroubled by any meaningful attacks, maintained his overall lead from Jonas Vingegaard of Denmark. Pogacar is set to win his […]