# Tennis: Die 19-jarige promotorskeuse, Alexandra Eala, het die wêreld-nommer-twee, Iga Swiatek van Pole, verslaan om haar eerste WTA-halfeindronde in die Miami Ope te haal. Sy is die eerste Filippynse speler wat ʼn toervlak-halfeindronde bereik. In die mansafdeling het die Fransman Arthur Fils die Duitser Alexander Zverev verslaan en sy plek in die kwarteindronde bespreek. […]
# Tennis: Wild card Alexandra Eala stunned world number two Iga Swiatek of Poland, 6-2, 7-5, to make her first WTA semifinal at the Miami Open. The 19-year-old is the first player from the Philippines to reach a tour-level semifinal. In the men’s draw, Frenchman Arthur Fils rallied from a set down to beat Germany’s […]
# Krieket: Quinton de Kock se onoorwonne 97 het die verdedigende kampioen, Kolkata Knight Riders, gelei tot ‘n oorwinning met agt paaltjies oor Rajasthan Royals in die Indiese Premierliga. Die draaiboulers Moeen Ali en Varun Chakravarthy het saamgewerk om Rajasthan tot 151 vir nege te beperk. De Kock en die plaasvervanger, Angkrish Raghuvanshi, het daarna […]
# Cricket: South Africa’s Quinton de Kock scored an unbeaten 97 to guide defending Indian Premier League champions Kolkata Knight Riders to an eight-wicket victory over the Rajasthan Royals in Guwahati. Spinners Moeen Ali and Varun Chakravarthy combined to help restrict Rajasthan to 151 for nine. In reply, De Kock and impact substitute Angkrish Raghuvanshi […]
# Rugby: Die Blitsbokke se hoofafrigter, Philip Snyman, en kaptein Selvyn Davids hoop vir spesiale verjaarsdaggeskenke in Hongkong hierdie naweek. Snyman het gister sy 38ste verjaarsdag gevier en Davids sy 31ste, terwyl hulle voorberei vir die wêreldreeks-toernooi in die stad. Davids, wat in 2017 sy Blitsbok-debuut in Hongkong gemaak het, sê hulle wil sake regstel […]
# Rugby: Blitzboks head coach Philip Snyman and captain Selvyn Davids hope for special birthday presents in Hong Kong this weekend. Snyman celebrated his 38th birthday and Davids his 31st yesterday while they are preparing for the world sevens tournament in the Asian city. Davids, who made his Blitzboks debut in Hong Kong in 2017, […]
# Rugby: FNB is nou die hoofborg van die Springbokke met sy logo op die span se trui. Dit bou voort op ‘n vennootskap wat in 2017 begin het. FNB sal die mans-, vroue- en jeugspanne ondersteun. Uitvoerende hoof Harry Kellan sê die borgskap weerspieël die bank se verbintenis tot rugby se rol om die […]
# Rugby: FNB is now the main sponsor of the Springboks, with its logo featured on the team’s jerseys. This builds on a partnership that started in 2017. FNB will support the men’s, women’s, and youth teams. FNB CEO Harry Kellan says the sponsorship reflects the bank’s commitment to rugby’s role in uniting the nation […]
# Tennis: Die Spanjaard Paula Badosa kan weer lank afwesig wees uit die spel weens ‘n laerug-besering wat sy tydens die Miami Ope in Amerika opgedoen het. Die voormalige wêreld-nommer-twee het uit die top-50 gesak weens ‘n reeks beserings, insluitende ‘n chroniese laerugprobleem wat haar verlede jaar laat oorweeg het om uit te tree. Die […]