# Vlugbal: ‘n Gegradueerde van die Universiteit van Pretoria, dokter Danilo von Ludwiger, mik daarna om te kwalifiseer vir vanjaar se strandvlugbal-wêreldkampioenskap in Australië in November. Hy het grade in Geneeskunde en Chirurgie verwerf terwyl hy Suid-Afrika in die sport verteenwoordig het. Von Ludwiger hoop ook om aan 2028 se Olimpiese Spele in Los Angeles […]
# Volleyball: University of Pretoria graduate, doctor Danilo von Ludwiger, is aiming to qualify for the 2025 International Beach Volleyball World Championships in Australia in November. He earned his Bachelor of Medicine and Bachelor of Surgery while representing South Africa in the sport. Von Ludwiger is also hoping to compete at the 2028 LA Olympics. […]
# Motorsport: Die sesmalige MotoGP-kampioen, Marc Marquez, het sy voorsprong in die motorfietsryerskampioenskap vergroot ná sy vierde oorwinning van die seisoen by die Aragon Grand Prix in Spanje. Sy jonger broer, Alex, is tweede en Francesco Bagnaia is derde. Die Suid-Afrikaner, Brad Binder, kon nie ʼn plek op die podium haal nie. Marquez, wat ʼn […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner Samuel Simpson het sy eerste oorwinning op die Sonskyntoer behaal met sy sege in die Mopani Zambië Ope by die Nkana-gholfklub in Zambië. Hy het op 11 onder met een hou gewen ná ʼn laaste ronde van 69. Simpson se landgenoot, Herman Loubser, is tweede op tien onder baansyfer. Die Suid-Afrikaners […]
# Motorsport: Six-time MotoGP champion, Marc Marquez, has extended his lead at the top of the riders’ championship following his victory at the Aragon Grand Prix in Spain, his fourth win of the season. His younger brother Alex settled for a second-place finish in the race after holding off Francesco Bagnaia, who finished third. South […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, het ná twee stelle agter herstel en drie kampioenskapspunte afgeweer om die Italianer Jannik Sinner in ʼn epiese Franse Ope-eindstryd te verslaan. Die 22-jarige Spanjaard het die wêreld se nommer een in vyf ure en 29 minute met 4-6, 6-7, 6-4, 7-6, 7-6 verslaan in die langste Franse […]
# Golf: South Africa’s Sameul Simpson secured his first victory on the Sunshine Tour by winning the Mopani Zambia Open at the Nkana Golf Club in Zambia. He won by one shot on eleven-under-par after carding a final round 69. Simpson’s compatriot Herman Loubser finished second on ten-under-par. South Africans Luke Jerling, JJ Senekal and […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz recovered from two sets down and saved three championship points to beat Italian Jannik Sinner in an epic French Open final. The 22-year-old Spaniard defeated the world number one, 4-6, 6-7, 6-4, 7-6, 7-6, in five-hours-and-29 minutes, the longest French Open final in history. Alcaraz, who is the fifth […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Evan Roos by die oefengroep gevoeg wat voorberei vir komende internasionale wedstryde. Die 25-jarige het laas in 2024 in die Groen en Goud gespeel toe hy teen Portugal in Bloemfontein uitgedraf het. Roos se insluiting vergroot nou die groep tot 55 spelers, wat gister in Johannesburg byeengekom het. […]