# Rugby: Die beseerde Wêreldrugby-speler van die Jaar Pieter-Steph du Toit is uitgelaat uit die Suid-Afrikaanse groep wat vir die eerste vier wedstryde van die seisoen voorberei. Die 32-jarige flank is een van die ses beseerde spelers wat nie teen die Barbarians, Italië en Georgië sal speel nie. Die Springbokke sal tussen Augustus en Oktober […]
# Krieket: Dis een elk in die reeks van drie eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande nadat die Protea-vroue gister die tweede wedstryd met 40 lopies by die Cave Hill Oval in Barbados gewen het. Die Suid-Afrikaners se kolforde het uitgeblink met 309 vir 9, insluitend Sune Luus se 76 van net 65 balle. […]
# Cricket: It is one all in the series of three ODI tests between South Africa and the West Indies after the Proteas women yesterday won the second test by 40 runs at the Cave Hill Oval in Barbados. There were contributions down the South African batting order to put up 309 for 9, led […]
# Sokker: Bafana Bafana speel vandag teen die verdedigende kampioen Angola in die 2025 COSAFA-beker-eindstryd in Bloemfontein. Suid-Afrika het hul plek verseker met ‘n 3-1 oorwinning oor die Comore, terwyl Angola Madagaskar met 4-1 geklop het. Die botsing volg op Suid-Afrika se kriekettriomf by Lord’s. Afrigter Vela Khumalo het ‘n aggressiewe begin vir Bafana beklemtoon. […]
# Soccer: Bafana Bafana take on defending champions Angola in the 2025 COSAFA Cup final today in Bloemfontein. South Africa booked their spot with a 3-1 win over Comoros, while Angola thrashed Madagascar 4-1. The clash follows South Africa’s cricket triumph at Lord’s. Coach Vela Khumalo stressed an aggressive start for Bafana. Ranked tenth in […]
# Gholf: Suid-Afrika se Thriston Lawrence het na die derde ronde gister steeds ‘n kans by die Amerikaanse Ope by Oakmont. Lawrence het ‘n baansyfer 70 gespeel wat hom op 211 gelaat het, drie houe agter die voorloper Sam Burns van die VSA. Die ander Suid-Afrikaner wat steeds in die veld is, Christiaan Bezuidenhout, het […]
# Golf: South Africa’s Thriston Lawrence is still within a shot at the US Open at Oakmont after the the third round yesterday. Lawrence played an even par 70 leaving himself at 211, three shots behind the leader Sam Burns of the USA. The other South African still in the field, Christiaan Bezuidenhout finished the […]
# Motorsport: Die Mercedes-jaer George Russell het Red Bull se Max Verstappen getroef om in die voorste posisie weg te spring in vandag se Kanadese Grand Prix in Montreal. Russell het gister die beste tyd in die laaste kwalifiserende ronde aangeteken. Die kampioenskapsvoorloper, Oscar Piastri, sal van die derde plek af wegspring, terwyl sy titelmededinger […]
# Cricket: President Cyril Ramaphosa congratulated South Africa’s cricket team on winning the ICC World Test Championships against Australia at Lords in London yesterday. The Proteas won by five wickets on the fourth day, with most credit for their victory going to captain Temba Bavuma and batsman Aiden Markram scoring 69 and 136 respectively, in […]