# Rugby: Die Blitsbokke is uit die Hongkong-sewes uitgeskakel toe Nieu-Seeland hulle vanoggend in hul Groep B-kragmeting met 17-7 geklop het. Die Nieu-Seelanders het teen rustyd reed 12-0 voorgeloop. Hulle het in die eerste helfte die balbesit oorheers en Cody Vai en Dylan Collier het vir twee drieë deurgedraf. Ngarohi McGarvey-Black het dit verdoel. Vir […]
Tennis: Novak Djokovic het Grigor Dimitrov uitgeskakel om vir die eerste keer sedert 2016 die eindstryd van die Miami Ope te bereik – net een oorwinning weg van sy honderdste ATP-titel. Dimitrov, van Bulgarye, het op Djokovic se afslaan deurgebreek, maar die Serwiër het teruggeveg en met vyf agtereenvolgende potte die eerste stel gewen. Dimitrov […]
# Tennis: Novak Djokovic eased past Grigor Dimitrov to reach his first Miami Open final since 2016 and move within one win of his 100th career ATP title. Bulgaria’s Dimitrov broke Djokovic in the opening game, but the Serb broke back. Djokovic, now 37, reeled off five straight games to win the first set. Dimitrov […]
# Krieket: Engeland se gewese toetskaptein, Joe Root, stel nie belang om die land se witbal-span se leier te word nie. ‘n Nuwe kaptein moet aangewys word nadat Jos Buttler bedank het na die span se swak vertoning in die Kampioenetrofee, waar hulle in die groepsfase uitgeskakel is. Root sê hy is klaar met die […]
# Cricket: England’s former Test captain, Joe Root, says he isn’t interested in become the country’s white-ball leader. A new captain must be appointed after Jos Buttler’s resignation following their poor showing in the Champions Trophy, where they couldn’t survive the group stage. Root says he’s done his time as captain, but he was sure […]
Rugby: : The Belfast-based team Ulster dashed the Stormers’ hopes to make it to the United Rugby Championships playoffs when they narrowly beat the Cape Town based team by 38 to 34. The Stormers fought valiantly back with 14 men when captain Neethling Fouche was red-carded for an illegal tackle. The half-time score was 17-all. […]
Rugby: Ulster het die Stormers gepootjie onderweg na die uitspeelronde van vanjaar se Verenigde Rugby-kampioenskap toe hulle die Kapenaars in Belfast met 38-34 geklop het. Die Stormers het in die tweede helfte met 14 man alles in die stryd gewerp nadat hul kaptein, Neethling Fouche, ‘n rooi kaart ontvang het vir ‘n gevaarlike duikslag. Die […]
# Soccer: Barcelona’s injured playmaker Dani Olmo is facing three weeks on the sidelines, ruling him out of the Champions League quarter-final first leg against Borussia Dortmund. Olmo, who suffered a right thigh injury in Thursday’s 3-0 La Liga win over Osasuna, will miss this weekend’s league clash with Girona, the second leg of the […]
# Sokker: Barcelona se beseerde wedstrydwenner, Dani Olmo kan vir drie weke op die kantlyn wees, wat hom van die eerste been van die Kampioene Liga kwarteindstryd teen Borussia Dortmund uitsluit. Olmo, wat ‘n dyspierbesering opgedoen het in Donderdag se 3-0 La Liga oorwinning oor Osasuna, sal die liga-kragmeting teen Girona hierdie naweek misloop, die […]