# Soccer: Kaizer Chiefs midfielder Mduduzi Shabalala has been called up to replace the injured Relebohile Mofokeng in the Bafana Bafana squad. This is ahead of their two crucial World Cup qualifiers against Zimbabwe and Rwanda. Orlando Pirates forward Mofokeng suffered a knee injury in the win over Siwelele FC on Saturday. Bafana Bafana tied […]
# Rugby: Dertien Springbok-spelers, insluitend Handrè Pollard, Wilco Louw en Canan Moodie, is ingesluit in die Bulle se 31-man-toergroep vir die Verenigde Rugby Kampioenskapwedstryde teen Ulster, Connacht en Glasgow Warriors. Pollard is op die punt om sy tweede Bulle-debuut te maak na hy weer by van Leicester Tigers by die Bulle aangesluit het. Kaptein Marcell […]
# Rugby: Thirteen Springboks players, including Handrè Pollard, Wilco Louw and Canan Moodie, have been included in the Bulls’ 31-man touring squad for the United Rugby Championship fixtures against Ulster, Connacht and Glasgow Warriors. Pollard is in line to make his second Bulls debut after re-joining the Pretoria-based club from Leicester Tigers. Captain Marcell Coetzee […]
# Krieket: Suid-Afrika het Nieu-Seeland in Indore, Indië, met ses paaltjies verslaan vir hul eerste oorwinning op die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Nonkululeko Mlaba het vier paaltjies geneem toe die Proteas die Wit Varings vir 231 uitgeboul het. Tazmin Brits het daarna 101 bygedra en die eerste vrou geword om vyf eendaghonderdtalle binne ‘n jaar aan […]
# Cricket: South Africa defeated New Zealand by six wickets to record their first victory at the Women’s World Cup in Indore. Nonkululeko Mlaba claimed four wickets as the Proteas dismissed the White Ferns for 231. In reply, Tazmin Brits scored 101, becoming the first woman to score five ODI centuries in a year, and […]
# Sokker: Nog sewe Wêreldbeker-deelnemers behoort bevestig te word in hierdie week se Afrika-kwalifiseerders. Bafana Bafana is een van die gunstellinge, maar is nou twee punte agter Benin in Groep C nadat hulle gestraf is weens die gebruik van ‘n geskorste speler. Bafana het egter twee tuiswedstryde en Benin twee wegwedstryde. Daar word verwag dat […]
# Sokker: Kylian Mbappé sal sy regterenkel laat ondersoek wanneer hy by Frankryk aansluit voor die volgende ronde Wêreldbeker-kwalifiseerders. Die kaptein het sy enkel beseer aan die einde van Real Madrid se La Liga-oorwinning van 3-1 oor Villarreal Saterdag, wat twyfel laat oor sy beskikbaarheid vir die nasionale span voor die kragmetings met Azerbeijan en […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Alexander Zverev, het in skoon stelle teen die Fransman Arthur Rinderknech verloor op die Sjanghaise Meesterstoernooi, wat Novak Djokovic as hoogs-gekeurde oorlaat. Die wêreld-nommer-54 het in snikhete toestande teruggeveg nadat hy die eerste stel verloor het en die duidelik ongemaklike Zverev tot oorgawe gedwing. Die toernooi het Sondag die verdedigende kampioen, […]
# Rugby: Die Stormers sal vir die afsienbare toekoms sonder hulle Springbok-vaskopstut, Neethling Fouché, moet klaarkom nadat hy sy arm gebreek het in Vrydag se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Ospreys in Kaapstad. Nog ‘n Bokstut, Frans Malherbe, sukkel met ‘n rugbesering. Afrigter John Dobson sê die goeie nuus is dat die Bok-agterspelers Sacha Feinberg-Mngomezulu, Damian de […]