# Gemengde gevegkuns: Elbert “Pikachu” Steyn van Pretoria is gereed om môre geskiedenis te maak wanneer die Professional Fighters-liga Africa in Johannesburg plaasvind. Die veergewig-vegter, wat ‘n onoorwonne 3-0 rekord handhaaf, veg teen Abderrahman Errachidy van Marokko in Carnival City se Big Top-arena. Die geleentheid is die Professional Fighters se tweede toernooi nadat die Kaapstadse […]
# Rugby: Westelike Provinsie en die Haaie, wat verlede week onderskeidelik teen die Bulle en die Leeus verloor het, hoop om die bordjies te verhang in die derde ronde van die Curriebeker-kompetisie. WP reis vanmiddag na Kimberley om teen Griekwas te speel en die Haaie verwelkom môre die Cheetahs in Durban. Die Bulle, wat albei […]
# Sportnuus: Die Olimpiese swemkampioen Tatjana Smith, die naelloper Akani Simbine en die naelloop- en verspring-ster Mpumelelo Mhlongo ding mee om aangewys te word as Suid-Afrika se sportster van die jaar vir 2024. Atlete is in 16 afdelings benoem vir die Suid-Afrikaanse Sporttoekennings wat die 24ste aangekondig word. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, glo dit was die regte besluit om ‘n lang ruskans te neem nadat hy Wimbledon verlede maand gewen het. Hy het aan die Kanadese Ope onttrek en gaan sy titel in Cincinnati verdedig voor die Amerikaanse Ope in New York, waar hy ook die verdedigende kampioen is. Die 23-jarige […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-ses, Novak Djokovic, het besluit om aan die Amerikaanse Ope deel te neem wat die 24ste in New York begin. Dit volg nadat hy aan die Kanadese en die Cincinnati-ope onttrek het. Djokovic het verlede jaar na die Amerikaanse Ope deelgeneem aan die Shanghai-meesterstoernooi en die Six Kings Slam in Saoedi-Arabië. Hy […]
# Rugby: Both Western Province and the Sharks, who lost badly against the Bulls and the Lions respectively last weekend, would want to turn the tables in their third-round Currie Cup outings. Province travels to Kimberley this afternoon to take on Griquas and the Sharks welcome the Cheetahs in Durban tomorrow. The Bulls, who are […]
# Cricket: Proteas pace bowler Kagiso Rabada believes they should now move on from the euphoria of winning the World Test Championship final against Australia and focus on facing the country again in white-ball series. The first of three T20s will be played in Darwin on Sunday, and the series will be followed by three […]
# Mixed martial arts: Pretoria’s Elbert “Pikachu” Steyn is ready to make martial art history tomorrow when Professional Fighters League Africa lands in Johannesburg. The 3-0 unbeaten featherweight will face Morocco’s Abderrahman Errachidy at Carnival City’s Big Top Arena. The event marks Professional Fighters League Africa’s second stop, following a Cape Town sell-out. Steyn, the […]
# Sports news: Olympic swimming champion Tatjana Smith, sprinter Akani Simbine and sprint and long jump star Mpumelelo Mhlongo are competing to be named South Africa’s sport star of the year for 2024. Athletes have been nominated in 16 categories for the South African Sport Awards, being announced on the 24th. The Department of Sport, […]