# Krieket: Die voormalige Nieu-Seelandse toetskaptein, Kane Williamson, is ten gunste van aangewese gleuwe in die internasionale spel en glo dit kan bydra tot ‘n meer gelyke Wêreldtoetskampioenskap. Die Internasionale Krieketraad sal later die maand die voorgestelde veranderings aan die formaat oorweeg nadat kritiek ontvang is oor ongebalanseerde skedules en ‘n verwarrende puntestelsel. Williamson sê […]
# Cricket: Former New Zealand Test captain Kane Williamson is in favour of designated windows for the international game, believing this could help turn the World Test Championship into a more level competition. The International Cricket Council will consider proposed changes to the format later this month following criticism over uneven schedules and a confusing […]
# Padwedlope: Die Olimpiese langafstandatleet, Ben O’Connor, gaan nie dié maand vir Brittanje deelneem aan die Europese kampioenskap nie omdat daar van atlete verwag word om hulle eie reis-, verblyf-, kos- en toerustingonkoste te dek. Dit kan meer as 26-duisend-rand beloop. O’Connor is gekies om in Leuven, België, aan die halfmarathon deel te neem. Hy […]
# Roadrunning: Olympic distance runner Ben O’Connor won’t participate for Great Britain in this month’s European championship because it is expected of athletes to pay their own travel, accommodation, food and kit expenses. This could amount to over 26-thousand-rand. O’Connor was selected to run in the half marathon in Leuven, Belgium. He says England Athletics […]
# Krieket: Krieket Suid-Afrika het aangekondig Rob Walter het bedank as die Proteas se witbal-afrigter. Dit is van die einde van die maand van krag. Hy vertrek om persoonlike redes na twee jaar by die span, waartydens die Proteas die eerste keer die eindstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi gehaal het. Hulle het ook deelgeneem aan die […]
# Cricket: Cricket South Africa has announced the resignation of Proteas white-ball coach Rob Walter, effective from the end of this month. Walter is stepping down for personal reasons after two years in charge. Under his leadership, the Proteas reached their first-ever ICC Men’s T20 World Cup final last year and made semi-final appearances in […]
# Sokker: Manchester City se ster-doelskieter, Erling Haaland, kan vir tot sewe weke buite aksie wees nadat hy ‘n enkelbesering opgedoen het. Die Noorweër het die veld verlaat gedurende Sondag se oorwinning oor Bournemouth in die kwarteindronde van die FA-beker. Hoofafrigter Pep Guardiola sê hulle hoop Haaland kan fiks wees teen die einde van die […]
# Soccer: Manchester City’s star striker, Erling Haaland, could be out of action for up to seven weeks after suffering an ankle injury. The Norwegian left the field during Sunday’s FA Cup quarterfinal victory over Bournemouth. Manager Pep Guardiola says they hope Haaland can return by the end of the season and in time for […]
# Krieket: Die jong aanvangskolwer Sam Konstas het sy eerste sentrale kontrak by Krieket Australië losgeslaan vir die volgende seisoen. Dit sluit Junie se eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Suid-Afrika in, asook die Reeks om die As teen Engeland. Die 19-jarige het in Desember beïndruk teen Indië toe hy met sy debuut 60 lopies van […]