# Cricket: Hosts Royal Challengers Bengaluru and Kolkata Knight Riders will take to the field when the Indian Premier League resumes after a one-week postponement tomorrow. RCB is currently second on the log behind Gujarat Titans, with both teams needing only one victory to qualify for the playoffs. Gujarat plays Delhi Capitals tomorrow. The other […]
# Krieket: Daar is meer as net roem op die spel in volgende maand se eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap tussen Suid-Afrika en Australië in Londen. Die Internasionale Krieketraad het ’n groot verhoging in prysgeld aangekondig: die wenspan sal meer as 65-miljoen-rand ontvang en die verloorspan byna 38-miljoen-rand – meer as wat Australië twee jaar gelede […]
# Cricket: More than bragging rights are on offer in next month’s final of the World Test Championship between South Africa and Australia in London. The International Cricket Council has announced a huge increase in prize money, with the winning team receiving over 65-million-rand, and the losing team almost 38-million – more than what Australia […]
Table ennis: The Lenasia Table Tennis Association in Gauteng has announced that Danisha Patel will represent South Africa at the International Table Tennis Federation’s World Championships in Doha from tomorrow until next Sunday. With over a decade of experience, Patel is both a top player and coach. The association’s chairperson, Vikash Kasan, praised her dedication, […]
# Tafeltennis: Lenasia se Tafeltennisvereniging in Gauteng het aangekondig dat Danisha Patel Suid-Afrika gaan verteenwoordig op die Wêreldkampioenskap. Dit vind van môre tot volgende Sondag in Doha, Katar, plaas. Patel het meer as ‘n dekade se ondervinding en is nie net ‘n top speler nie, maar ook ’n afrigter. Die vereniging se voorsitter, Vikash Kasan, […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die Springbok- en Bulle-rugbyspeler Cornal Hendricks geloof vir sy deursettingsvermoë en toewyding. Hendricks is gister ná ’n hartaanval oorlede op 37. Sy loopbaan is vroeër onderbreek nadat hy met ’n harttoestand gediagnoseer is. Hy het in 2019 weer teruggekeer in SuperRugby nadat hy ’n […]
# Krieket: Ryan Rickelton sal Aiden Markram se aanvangsvennoot wees in volgende maand se eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap tussen Suid-Afrika en Australië vanaf 11 Junie op Lord’s in Londen. Hoofafrigter Shukri Conrad sê die linkerhandse Rickelton se aanpasbaarheid teen naatboul-toestande gee die Proteas ’n groot voordeel op die Engelse kolfblaaie. Rickelton het sy plek verseker […]
# Atletiek: Die president van Atletiek Suid-Afrika, James Moloi, vra verhoogde befondsing om Span SA te ondersteun na hul prestasie op die Wêreld-afloskampioenskap in Guangzhou, China. Die mans- en vroue-vier-maal-100-meter- en vier-maal-400-meter-span, asook die gemengde vier-maal-400-span het hul plek bespreek vir die Wêreldkampioenskap in Tokio in September. Moloi het die noodsaaklikheid van meer hulpbronne beklemtoon […]
# Cricket: Ryan Rickelton will be Aiden Markram’s opening partner in next month’s final of the World Test Championship between South Africa and Australia, starting at Lord’s in London on the eleventh. Head coach Shukri Conrad says left-handed Rickelton’s adaptability to seaming conditions will give the Proteas a huge advantage on the English pitches. Rickelton […]