# Motorsport: McLaren se Australiese renjaer, Oscar Piastri, glo steeds hy kan die Formule Een-bestuurders-kampioenskap wen. Hy het ses maande lank voorgeloop voor sy Britse spanmaat, Lando Norris, hom verlede maand verbygesteek het toe hy die Mexikaanse Grand Prix gewen het. Piastri is nou een punt agter, met Red Bull se verdedigende kampioen, die Nederlander […]
# Tennis: Die Italianer Lorenzo Musetti kan steeds sy plek verseker in die ATP-jaareindtoernooi, wat Sondag in Turyn in sy geboorteland begin. Hy het die Fransman Alexandre Muller in die kwarteindronde van die Hellenic-toernooi in Athene, Griekeland, geklop en kom nou teen die Amerikaner Sebastian Korda te staan. Musetti moet die toernooi wen om vir […]
# Cricket: The Dolphins have signed batter Leus du Plooy for the remainder of Cricket South Africa’s T20 Challenge as an overseas player. The 30-year-old played for the Knights, the Titans, South Western Districts and Boland in South Africa before pursuing a career in England. He has since represented Derbyshire and Middlesex in the County […]
# Motorsport: McLaren’s Australian driver, Oscar Piastri, still believes he can win Formula One’s drivers’ championship. He led for six months before being overtaken by teammate Lando Norris when the Brit won last month’s Mexican Grand Prix. Piastri is now one point behind him, with Red Bull’s defending champion, Dutchman Max Verstappen, just 35 points […]
# Tennis: Italian Lorenzo Musetti is still on course to book his place in the ATP Finals, starting in Turin in his home country on Sunday. He beat Frenchman Alexandre Muller in the quarterfinal of the Hellenic Championship in Athens, Greece, and will next meet American Sebastian Korda. Musetti needs to win the tournament to […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka en vyfde gekeurde Jessica Pegula van Amerika is deur na die halfeindronde van die WTA-jaareindtoernooi in Riaad, Saoedi-Arabië. Sabalenka van Belarus het die Amerikaner, Coco Gauff, geklop om eerste te eindig in die Stefanie Graf-groep. Gauff moet Sabalenka in skoon stelle wen om haar titel te verdedig. Pegula het […]
# Sokker: Suid-Afrika en Katar se tweede wedstryd in die Onder-17-wêreldbeker in Doha het met een elk gelykop geëindig. Yazan Mohamed het die gashere laat voorloop. Die speler van die wedstryd, Emile Witbooi, het die gelykmaker in die 16de minuut aangeteken om Suid-Afrika se vordering na die uitkloprondes moontlik te hou. Amajimbos is nou met vier […]
# Tennis: World number one Aryna Sabalenka and fifth-seeded American Jessica Pegula are through to the semifinals of the WTA Finals in Riyadh, Saudi Arabia. Belarusian Sabalenka beat American Coco Gauff, 7-6, 6-2, to finish top of the Stefanie Graf Group. Gauff needed a straight-set victory against Sabalenka to continue her title defence. Pegula won, 6-2, […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê keurders het die beste span gekies vir môre se kragmeting teen Frankryk in Parys. Daar is ses veranderinge aangebring aan die span wat Japan verlede naweek op Wembley verslaan het. Boan Venter vervang die beseerde Ox Nche op loskopstut, terwyl Thomas du Toit, Eben Etzebeth, Pieter-Steph du Toit en […]