# Rugby: Die Springbokke het heelagter Willie le Roux ingesluit by hul groter oefengroep in Durban, waar hulle voorberei om Argentinië te takel in Saterdag se voorlaaste Rugbykampioenskapswedstryd op Kingspark. Die 36-jarige Le Roux wat nie in die groep van 33 vir die laaste twee Kampioenskapswedstryde teen die Pumas was nie, oefen tot Woensdag saam […]
# Atletiek: Suid-Afrika het ‘n bronsmedalje in die mans 4×400-meter-aflos op die laaste dag van die Wêreldatletiekkampioenskap in Tokio verower. Botswana het goud gewen en die eerste Afrika-wenners van die byeenkoms geword. Span SA met Lythe Pillay, Udeme Okon, Wayde van Niekerk en Zakithi Nene het ná die VSA klaargemaak. Intussen het die Amerikaner, Melissa […]
# Motorsport: Red Bull’s Max Verstappen claimed a dominant victory at the Azerbaijan Grand Prix, his fourth win of the season. Mercedes’ George Russell finished second with Carlos Sainz in third, his first podium for Williams. McLaren’s Lando Norris finished seventh and closed the gap to title rival and teammate Oscar Piastri to 25 points, after […]
# Rugby: The Springboks have recalled fullback Willie le Roux into their wider training squad in Durban, as they prepare to face Argentina in their penultimate Rugby Championship match at Kings Park on Saturday. The 36-year-old, who was not named in the 33-man squad for the final two Championship matches against the Pumas, will train […]
# Die Lenasia Tafeltennisvereniging vra die gemeenskap om nege junior en vyf senior spelers na die Nasionale Tafeltennistoernooi in Durban in Oktober te stuur. Voorsitter Vikas Kasan sê sowat 42-duisend-rand is nodig om reis-, verblyf- en voedselkoste vir juniors te dek. Die vereniging sonder winsbejag sê borgskappe sal help om gelyke geleenthede vir alle spelers […]
# Athletics: South Africa secured a bronze medal in the men’s 4×400-metres relay on the final day of the World Athletics Championships in Tokyo. Botswana took gold, becoming the first African winners of the event. Team SA of Lythe Pillay, Udeme Okon, Wayde van Niekerk and Zakithi Nene finished behind the USA. Meanwhile, the USA’s […]
# The Lenasia Table Tennis Association is appealing for community support to send nine junior and five senior players to the National Table Tennis Tournament in Durban in October. Chairperson Vikas Kasan says around 42-thousand-rand is needed to cover travel, accommodation, and food costs for juniors. The non-profit association says sponsorships will help ensure equal […]
# Rugby: Die Leeus se afrigter, Mziwakhe Nkosi, het sy mededinger, Peter Bergh, geprys nadat die Kimberley-span gistermiddag ‘n skok-oorwinning van 27-25 in die Curriebeker-eindstryd op Ellispark behaal het. Die besoekers het die oorwinning beklink met ‘n strafskop deur George Whitehead in die laaste minute van die wedstryd, wat ‘n 55-jaar lange trofee-droogte beëindig het […]
# Olimpiese Spele: Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee, Kirstie Coventry, sê die Olimpiese Spele verenig die wêreld en bevorder vreedsame mededinging. Dit volg te midde van oproepe om sanksies op te lê teen Israel en Rusland voor die Olimpiese Winterspele in Italië. Russiese atlete word steeds verbied om onder hul nasionale vlag deel […]