# Fietsry: Die viermalige Tour de France-wenner, Chris Froome het ‘n operasie ondergaan nadat hy veelvuldige beserings in ‘n ongeluk in die suide van Frankryk opgedoen het terwyl hy op ‘n oefenrit was. Die 40-jarige Brit het geen kopbeserings opgedoen nie, maar het ‘n gebreekte werwel, sy long het platgeval en vyf ribbes is gebreek. […]
# Cycling: Four-time Tour de France winner Chris Froome has undergone surgery after sustaining multiple injuries in a training crash in southern France. The 40-year-old Briton did not sustain any head injuries, but suffered a fractured vertebrae, collapsed lung and five broken ribs. No other cyclists were involved in the crash. Froome is in the […]
# Die verdedigende kampioen, Jannik Sinner, het deurgedring na die derde ronde van die Amerikaanse Ope toe hy die Australiër Alexei Popyrin verslaan het. Dis die Italianer se 23ste opeenvolgende oorwinning in hardebaan-Grand Slam-toernooie. Alexander Zverev van Duitsland het teen Jacob Fearney van Brittanje gewen en Kamil Majchrzak het Karen Khachanov van Rusland kafgedraf. In […]
# Tennis: Defending champion Jannik Sinner is through to the US Open third round after beating Australian Alexei Popyrin, 6-3, 6-2, 6-2. This is the Italian’s 23rd successive match victory in hard-court Grand Slams. Germany’s Alexander Zverev secured a 6-4, 6-4, 6-4 win against Britain’s Jacob Fearnley, while Poland’s Kamil Majchrzak stunned Russia’s Karen Khachanov, […]
# Atletiek: Die Suid-Afrikaner Akani Simbine het binne 9,98-sekondes oor die wenstreep genael in die mans-100-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Zürich, Switserland. Sy landgenoot, Bayanda Walaza, het sy been beseer. Christian Coleman van Amerika het gewen en Ackeem Blake van Jamaika was derde. Nog ʼn Suid-Afrikaner, Jo-Ané du Plessis, was derde in die vroue-spiesgooi wat […]
# Krieket: Die Protea-vrouespan se afrigter, Mandla Mashimbyi, sê die voormalige kaptein, Dané van Niekerk, sal nie ingesluit word by die groep vir die komende Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka nie. Sy het onlangs teruggekeer nadat sy vroeër uitgetree het, en het deelgeneem aan ‘n oefenkamp in Durban. Die 32-jarige Van Niekerk is steeds […]
# Athletics: South Africa’s Akani Simbine crossed the line in 9.98-seconds to finish second in the men’s 100-metres at the Diamond League Final in Zurich, Switzerland. His compatriot, Bayanda Walaza, pulled up with a hamstring injury. American Christian Coleman won the race with Jamaica’s Ackeem Blake in third. South Africa’s Jo-Ané du Plessis finished third […]
# Rugby: Die Haaie het ses veranderinge aan hul beginspan aangebring vir Saterdag se voorlaaste groepronde van die Curriebeker teen die Boland Kavaliers in Pietermaritzburg. Die gashere is optimisties na ‘n bonuspuntoorwinning teen die Westelike Provinsie verlede week. Siya Masuku maak sy eerste verskyning in die toernooi vanjaar as losskakel, Paschal Ekeji speel op vleuel, […]
# Cricket: Proteas Women’s coach Mandla Mashimbyi says former captain Dané van Niekerk won’t be included in the squad for the upcoming World Cup in India and Sri Lanka. This is despite her coming out of retirement and being included in an ongoing pre-tournament training camp in Durban. The 32-year-old is still in the formative phase […]