# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus besef hierdie seisoen gaan ‘n moeilike een wees. Dit begin vanmiddag met die wedstryd teen die Barbarians in Kaapstad, gevolg deur minstens nog 13 toetse voor die einde van die jaar. Erasmus sê sy twee hoofdoelwitte is om soveel wedstryde as moontlik te wen voor die loting vir 2027 se […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus realises this season will be a tough one, starting with this afternoon’s match against the Barbarians in Cape Town. This will be followed by at least 13 Tests until the end of the year. Erasmus says he has two major goals, namely winning as many matches as possible before […]
# Fietsry: Tadej Pogacar skop die verdeiging van sy Tour de France-titel volgende Saterdag met die ondersteuning van ‘n sterk U-A-E span af. Die 26-jarige Sloween het al vyfkeer aan die drieweek-lange Toer deelgeneem, met drie oorwinnings en tweede plekke toe Jonas Vingegaard in 2022 en 2023 gewen het. Hy het sy voorbereidings afgesluit deur […]
# Sokker: Hoofafrigter Ruud van Nistelrooy het Leicester verlaat slegs tien weke nadat die span uit die Premierliga gerelegeer is. Leicester het in ‘n verklaring gesê dat die klub saam met die Nederlander besluit dat sy kontrak onmiddellik beëindig sal word. Die 48-jarige Van Nistelrooy het in laat-November by die sukkelende Foxes aangesluit na ‘n […]
# Sokker: Kaizer Chiefs sal volgende maand teen die Ghanese span, Asante Kotoko, in die tweede uitgawe van die Toyota-beker by Durban se Moses Mabhida-stadion te staan kom. Die wedstryd vind plaas na Amakhosi se terugkeer na ‘n opwarmingstoer in Nederland voor die seisoen begin. Die Soweto reuse sal hulle uitrustings vir die 2025/2026 seisoen […]
# Tennis: Carlos Alcaraz begin die verdediging van sy Wimbledon-titel teen Fabio Fognini nadat die loting vandag gedoen is. Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, kan moontlik in ‘n halfeindstryd teen Novak Djokovic speel. Alcaraz het Djokovic in die laaste twee eindstryde kafgedraf en 18 agtereenvolgende oorwinnings behaal op pad na Wimbledon. Die Spanjaard hoop om slegs […]
# Cycling: Tadej Pogacar will set off in defence of his Tour de France title next Saturday backed by a powerful UAE squad. The 26-year-old Slovenian has ridden the three-week Tour five times, winning three and finishing second to Jonas Vingegaard in 2022 and 2023. He ended his Tour preparation by winning the eight-day Criterium […]
# Tennis: Carlos Alcaraz will start his Wimbledon defence against Fabio Fognini while world number one Jannik Sinner faces a potential semi-final clash against Novak Djokovic following today’s draw. Spaniard Alcaraz, who has beaten Djokovic in the past two finals, arrives at the All England Club on a career-best 18-match winning streak. He is aiming […]
# Tennis: ‘n Nuwe era breek Maandag op Wimbledon aan wanneer die beroemde grasbaantoernooi die eerste keer in sy geskiedenis van 148-jaar sonder lynregters sal klaarkom. Hulle word vervang deur die elektroniese stelsel wat reeds gebruik word deur twee ander Grand Slam-toernooie, die Amerikaanse en die Australiese Ope. Die toernooidirekteur, Jamie Baker, sê hulle moet […]