# Kanovaart: Hank McGregor het sy staal gewys op die eerste dag van die Bergrivier-marathon met ʼn reuse-voorsprong van byna ses minute op Robert Herreveld. Die 47-jarige wêreldkampioen is reeds ʼn gunsteling om sy 14de titel op te raap. In die vroueafdeling was Nix Birkett en Jenna Nisbet kop aan kop in die skof van 62 […]
# Canoeing: Hank McGregor stamped his authority on the 2025 Berg River Marathon with a massive lead of almost six minutes over Robert Herreveld after the first leg. The 47-year-old multiple world champion is already strongly favoured to claim his 14th title. In the women’s race, Nix Birkett was fighting a close battle with Jenna […]
# Tennis: Verlede jaar se naaswenner, Jasmine Paolini, is die jongste ster wat op Wimbledon uitgeskakel is. Nege van die tien topgekeurde mans- en vrouespelers is binne die eerste twee dae uitgeskakel. Die tweede-gekeurde Coco Gauff, die derde-gekeurde Jessica Pegula en die vyfde-gekeurde Zheng Qinwen het almal in die eerste ronde verloor, en die vierde-gekeurde […]
# Tennis: Last year’s runner-up, Jasmine Paolini, became the latest star to crash out of Wimbledon. In the first two days, nine of the top 10 seeded men’s and women’s singles players were eliminated. Second-seeded Coco Gauff, third-seeded Jessica Pegula, and fifth-seeded Zheng Qinwen all lost in the first round, while fourth-seeded Paolini was ousted […]
# Tennis: Die Rus Andrey Rublev het sy loopbaanrekord oor die Suid-Afrikaner Lloyd Harris tot 4-0 verbeter toe hy hom geklop het in die tweede ronde van Wimbledon. Rublev het Harris in vier stelle verslaan om na die derde ronde deur te dring. Harris het die eerste stel 6-7 gewen, maar Rublev het teruggeveg en […]
# Tennis: Russia’s Andrey Rublev took his career head-to-head record against South Africa’s Lloyd Harris to 4-0 when he won their second-round match at Wimbledon. Rublev beat Harris in four sets to advance to the third round. Harris won the first set 6-7 but Rublev hit back to claim the next three 7-5, 7-6, 6-3. […]
# Tennis: Carlos Alcaraz het Oliver Tarvet se Wimbledon-avontuur kortgeknip toe die verdedigende kampioen na die derde ronde deurgedring het met ‘n oorwinning oor die Britse amateur. Die tweede-gekeurde Alcaraz het twee uur en 17 minute nodig gehad om die wêreld-nommer-733 te verslaan, wat dié opkomende talent se vermoë gewys het om ‘n partydige skare […]
# Tennis: Carlos Alcaraz spoiled Oliver Tarvet’s Wimbledon adventure as the defending champion moved into the third round with a 6-1, 6-4, 6-4 win over the British amateur on Wednesday. Second-seeded Alcaraz needed two hours and 17 minutes to subdue world number 733 Tarvet, who produced flashes of his emerging talent to delight the partisan […]
# Sokker: Banyana Banyana se hoofafrigter, Desiree Ellis glo hulle is reg om Maandag teen Ghana te begin met die verdediging van hulle titel op die Afrikabekertoernooi vir vroue in Marokko. Suid-Afrika kom in Groep C ook teen Mali en Tanzanië te staan. Ellis sê dis baie moeilik om ‘n titel te verdedig, maar hulle […]