# Cricket: Defending champions MI Cape Town will kick off season four of the SA20 against Durban’s Super Giants at Newlands on the 26th of December. The annual T20 tounament starts earlier than previous seasons because of the lack of international cricket in South Africa over the Christmas period. A double-header will be played two […]
# Atletiek: Die president van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee, Barry Hendricks, het Atletiek Suid-Afrika gevra vir ‘n versigtige, strategiese benadering met die aanstelling van ‘n nuwe uitvoerende hoof. Terrence Magogodela is die afgelope vier jaar die waarnemende hoof en ‘n permanente aanstelling word verwag nadat ASA se nuwe raad verkies is. Hendricks maan […]
# Athletics: South African Sports Confederation and Olympic Committee president, Barry Hendricks, has urged Athletics South Africa to adopt a careful, strategic approach in appointing a new CEO. Terrence Magogodela has served as acting CEO for four years. With ASA’s newly elected board in place, a permanent appointment is expected to be announced. Hendricks advised […]
# Krieket: Die Indiese Premierliga se bedryfswaarde het tot ‘n geraamde 330-mijard-rand gestyg, met hierdie jaar se kampioenspan, Royal Challengers Bengaluru, wat nou die rykste franchise is. Die Amerikaanse beleggingsbank Houlihan Lokey sê dis ‘n verhoging van 13,8-persent teenoor verlede jaar. RCB het nou ‘n handelsmerkwaarde van 4,8-miljard-rand, gevolg deur Mumbai Indians met 4,3-miljard en […]
# Cricket: The Indian Premier League’s business value has increased to an estimated 330-billion-rand, with this year’s champion, Royal Challengers Bengaluru, now the wealthiest franchise. US Investment Bank Houlihan Lokey says this is a 13.8-percent rise since last year. RCB now has a brand value of 4.8-billion-rand, followed by Mumbai Indians on 4.3-billion and Chennai […]
# Krieket: Nieu-Seeland se nuwe afrigter, Rob Walter, sê die veteraankolwer Kane Williamson wil steeds vir sy land speel. Die voormalige kaptein het besluit om nie teen Zimbabwe te speel nie nadat hy ‘n sentrale kontrak met Nieu-Seeland Krieket vir die seisoen van die hand gewys het. Dit maak dit vir hom moontlik om te […]
# Cricket: New Zealand’s new coach, Rob Walter, says veteran batter captain Kane Williamson still wants to play for his country. The former captain decided not to play in Zimbabwe after turning down a central contract with New Zealand Cricket for this season. This enables him to decide when or not to play for the […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus is steeds onoorwonne op hul Australiese toer nadat hulle die Brumbies 36-24 geklop het in Canberra. Die besoekers het ‘n rustydvoorsprong van 19-10 gehad en uiteindelik die gashere met vyf drieë teenoor vier geklop. Die Brumbies was die enigste span wat die Leeus kon klop op hulle vorige […]
# Krieket: Jofra Archer maak môre op Lord’s sy langverwagte terugkeer na toetskrieket na vier jaar se afwesigheid weens beserings. Hy is in Engeland se span vir die derde toets teen Indië in die plek van die mede-snelbouler Josh Tongue. Dit is die enigste verandering aan die span wat die tweede toets met 336 lopies […]