# Rugby: Die hoofafrigter van Wallis se vrouespan, Sean Lynn, het groot veranderings aan sy span aangebring vir Saterdag se belangrike Wêreldbeker-groepswedstryd teen Kanada in Manchester, Engeland. Wallis moet wen om die groepsfase te oorleef nadat hulle in hul openingswedstryd 38-8 teen Skotland verloor het. Daar is sewe veranderings aan die beginspan, met Bethan Lewis […]
# Statebondspele: Die Indiese regering het sy gewig agter die land se bod ingegooi om die Statebondspele in 2030 aan te bied in die hoop dat dit besighede sal bevoordeel en ‘n nuwe generasie atlete sal inspireer. Die westelike stad Ahmedabad is as gasheerstad goedgekeur, met die meeste van die aksie wat beplan word vir […]
# Rugby: Wales Women’s head coach, Sean Lynn, made big changes to his team for Saturday’s important World Cup group match against Canada in Manchester, England. Wales has to win to survive the group stages after going down 38-8 to Scotland in their opening encounter. There are seven changes to the starting team, captained by […]
# Gholf: Die jong Australiër Jeffrey Guan is terug in die beroepspel byna ‘n jaar nadat hy die sig in sy linkeroog verloor het in ‘n fratsongeluk. ‘n Bal het die 21-jarige op die oog getref tydens ‘n toernooi in Sydney – slegs ‘n week na sy buiging op die Amerikaanse PGA-toer. Die tweemalige Australiese […]
# Golf: Young Australian Jeffrey Guan returned to the professional game almost a year after losing the sight in his left eye in a freak accident. A ball struck the 21-year-old in the eye during a tournament in Sydney – only a week after making his US PGA Tour debut. The two-time Australian junior amateur […]
# Commonwealth Games: The Indian government gave its backing for the country’s bid to host the Commonwealth Games in 2030, hoping it will benefit businesses and inspire a new generation of athletes. The western city of Ahmedabad was approved as host city, with most of the events planned for the Narendra Modi Stadium which houses […]
# Krieket: Engeland se snelbouler Mark Wood hoop om volgende maand vir Durham in die graafskap-kampioenskap te speel voor die reeks om die As teen Australië. Die 35-jarige het nog nie sedert Augustus verlede jaar in ‘n toets vir Engeland gespeel nie. Hy het in Februarie by die Kampioenetrofee ‘n kniebesering opgedoen. Wood het in […]
# Tennis: Die Rus Daniil Medvedev is met 750-duisend-rand beboet vir sy woede-uitbarsting tydens sy eerste ronde-nederlaag teen Benjamin Bonzi van Frankryk op die Amerikaanse Ope. 2021 se kampioen het kwaad geword toe ‘n fotograaf op die baan gestap het terwyl hy in die derde stel wedstrydpunt moes afweer en het na die wedstryd sy […]
# Tennis: Russia’s Daniil Medvedev has been fined 750-thousand-rand by the US Open for his meltdown during his first-round loss to France’s Benjamin Bonzi. The 2021 champion got angry when a photographer wandered onto the court while he was facing match point in the third set. He then smashed his racket at the end of the […]