# Tennis: Four-time Grand Slam champion Naomi Osaka has parted ways with coach Patrick Mouratoglou after less than a year of working together. Under the Frenchman’s guidance, the 27-year-old Japanese reached the Auckland final in January and won the L’Open 35 de Saint Malo for her first title since 2021. Osaka says it was a great […]
# Rugby: Die uitvoerende hoof van Wêreldrugby, Alan Gilpin, het sy steun uitgespreek vir die wedstrydbeamptes in die tweede toets tussen Australië en die Britse en Ierse Leeus in Melbourne. Hulle is erg gekritiseer oor die besluit om Jac Morgan nie te straf vir ‘n vermeende onwettige optrede voor die Leeus-heelagter Hugo Keenan se wendrie […]
# Rugby: World Rugby CEO Alan Gilpin has expressed support for the match officials involved in the second Test between Australia and the British and Irish Lions in Melbourne. Officials have faced criticism, including from Wallabies coach Joe Schmidt and Rugby Australia’s CEO, Phil Waugh, for not penalising Jac Morgan for a clear-out in the […]
# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê hulle het geweet hul poging om hul Afrikabeker-vrouetoernooi-titel te verdedig, sou moeilik wees. Die span het gisteraand in Suid-Afrika aangekom. Hulle het vierde gekom in Marokko nadat hulle met drie strafdoele teen vier teen Ghana verloor het in die wedstryd om die bronsmedalje. Die adjunkminister van […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis says they knew that their quest to defend their Women’s Africa Cup of Nations title would not be easy. The team arrived back in South Africa yesterday evening following their fourth-place finish in Morocco, after losing 3-4 on penalties to Ghana in the bronze medal match. Deputy minister of […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Britse en Ierse Leeus, Andy Farrell, sê hulle wil skoonskip maak in die toetsreeks teen die Wallabies nadat hulle reeds hulle eerste reeksoorwinning sedert 2013 beklink het. Hy sê hulle plan sal nie verander nie al het hulle reeds ‘n onaanvegbare voorsprong danksy Saterdag se oorwinning in die tweede […]
# Padwedlope: Die nuwe raad van die Twee Oseane-marathon gaan met Stad Kaapstad vergader om hulle verskille uit die weg te ruim. Die organiseerders het vanjaar meer as die voorgeskrewe aantal deelnemers vir die half-marathon toegelaat in stryd met die permit, waarop die metro sy steun en borgskap onttrek het. Die stadsraad het ook gedreig […]
# Swem: Die 12-jarige Chinese skoolmeisie, Yu Zidi, is deur haar mededingers as besonder talentvol beskryf nadat sy net-net ‘n bronsmedalje misgeloop het op die wêreldkampioenskap in Singapoer. Yu het vierde klaargemaak in die vroue se 200-meter-individuele-wisselslag in haar eerste wêreldkampioenskaps-eindronde. Sy het die bronsmedalje met 0,06-sekondes misgeloop. Yu was vinnig van die blokke af […]
# Krieket: Dis wel moontlik dat Indië die wêreld se beste toetsbouler, Jasprit Bumrah, sal inspan om die laaste toets teen Engeland te probeer wen en die reeks te deel. Daar is vroeër besluit dat hy weens ‘n rugbesering net drie wedstryde sal speel. Engeland loop egter 2-1 voor en hoofafrigter Gautam Gambhir sê hulle […]