# Motorsport: Die hoof van die Alpine-span, Oliver Oakes, het met onmiddellike ingang bedank. Die Brit, wat in Julie 2024 by Alpine aangesluit het, was die tweede jongste spanhoof in Formule Een-geskiedenis. Sy uitvoerende adviseur, Flavio Briatore, sal sy pligte oorneem. Oakes se bedanking kom te midde van onsekerheid oor die jaer Jack Doohan se […]
# Motorsport: Alpine’s team principal, Oliver Oakes, has resigned with immediate effect. The Briton, who joined Alpine in July 2024, was the second youngest team principal in Formula One history. His duties will be taken over by executive advisor Flavio Briatore. Oakes’ resignation comes amid uncertainty about Jack Doohan’s future at the team ahead of […]
# Sokker: Fifa het aangekondig dat Los Angeles FC en Club América in ‘n eenmalige uitspeelwedstryd sake gaan uitspook om te bepaal wie Club León sal vervang in die Klub-Wêreldbekertoernooi in Amerika. Die klub het sy appèlsaak in die Arbitrasiehof vir Sport verloor. Fifa het in Maart beslis dat Club León en nog ‘n Mexikaanse […]
# Soccer: FIFA has announced that Los Angeles FC and Club América will face off in a one-off playoff to determine who will replace Club León in the FIFA Club World Cup in the US. The club lost its appeal in the Court of Arbitration for Sport. In March, FIFA determined that Club Leon and […]
# Sokker: Inter Milan is deur na die Kampioeneliga-eindstryd nadat hulle Barcelona met 4-3 in die halfeindstryd se tweede ontmoeting by San Siro geklop het. Met net twee minute se bykomende tyd oor, was Inter Milan se agterstand 3-2, maar Francesco Acerbi het met ‘n dwarsskop geslaag om die telling gelykop te maak. Plaasvervanger Davide […]
# Krieket: Die Gujurat Titans het die Mumbai Indians met drie paaltjies ingevolge die Duckworth-Lewis-Stern-metode geklop en is nou boaan die Indiese Premierliga se punteleer. Mumbai het 155 vir agt aangeteken. Gujarat het sy aanvanklike lopiejaagtog met ‘n tweede paaltjie vennootskap van 72 tussen kaptein Shubman Gill en Jos Buttler begin. Met talle reënonderbrekings is […]
# Soccer: Inter Milan are through to the Champions League final after beating Barcelona 4-3 in the semifinal second leg at the San Siro to win the tie 7-6 on aggregate. Inter trailed 3-2 with just two minutes of added time left, when centre-back Francesco Acerbi smashed a cross into the roof of the net […]
# Rugby: Australië het teruggeveg om Suid-Afrika met 29-24 in die tweede ronde van die Onder-20-Rugbykampioenskap in Gqeberha te klop. Die Junior-Bokke was teen rustyd met 17-0 voor toe Australië drie verdoelde drieë aangeteken het. ‘n Strafskop vir die Aussies het hulle met 29-17 laat voorloop, maar Suid-Afrika het teruggeslaan met ‘n drie en doelskop […]
# Cricket: The Gujarat Titans defeated the Mumbai Indians by three wickets via the Duckworth-Lewis-Stern method, to move to the top of the Indian Premier League standings. Mumbai posted 155 for eight. In reply, Gujarat started their initial run chase with a second-wicket stand of 72 between captain Shubman Gill and Jos Buttler. Multiple rain […]