# Tennis: Vir beide die agtste-gekeurde Iga Swiatek van Pole en die dertiende-gekeurde Amanda Anisimova van die VSA, sal dit vandag hul eerste eindstryd by Wimbledon wees. Anisimova het nog nooit tevore ‘n Grand Slam-eindstryd op enige oppervlak gespeel nie, en hoewel Swiatek al voorheen in vyf Grand Slam-eindstryde was, kon sy slegs die kwarteindronde […]
# Sokker: Premierliga-kampioene Liverpool het spannommer 20 onttrek ter ere aan die oorlede voorspeler Diogo Jota, wat verlede week Donderdag in ‘n motorongeluk dood is. Die klub het gister die emosionele aankondiging gemaak ná oorlegpleging met Jota se vrou, Rute, en familie. Sy nommer sal nie meer op enige vlak gebruik word nie, insluitend Liverpool […]
# Tennis: For both number-8-seeded Iga Swiatek from Poland and number-13-seeded Amanda Anisimova from the US, it will be their first finals encounter at Wimbledon today. Anisimova has never played a Grand Slam final on any surface before, and while Swiatek has been in five Grand Slam finals before, she has only reached a quarter-final […]
# Soccer: Premier League champions Liverpool have retired squad number 20 in honour of late forward Diogo Jota, who tragically died in a car accident on Thursday last week. The club made the emotional announcement yesterday, after consultations with Jota’s wife, Rute, and family. His number will no longer be used across all levels, including […]
# Sokker: Die verdedigende kampioene, Banyana Banyana, is tot ‘n een elk gelykopuitslag beperk deur Tanzanië se Twiga Stars in ‘n Afrikabeker-vrouetoernooi Groep C-wedstryd. Tanzanië het eerste ‘n doel aangeteken, voordat Bambanani Mbane vir Suid-Afrika in die 70ste minuut die telling gelyk gemaak het. Die afrigter, Desiree Ellis, sê Banyana se wedstryd het nie volgens […]
# Soccer: Defending champions Banyana Banyana were held to a 1-1 draw by Tanzania’s Twiga Stars in a tense CAF Women’s Africa Cup of Nations Group C clash. Tanzania opened the scoring in the 24th minute via Opah Clement, before Bambanani Mbane equalised for South Africa in the 70th. Coach Desiree Ellis says Banyana’s game […]
# Tennis: Dit het die wêreldnommer-een, Jannik Sinner, van Italië gisteraand slegs drie stelle geneem om ‘n sukkelende Novak Djokovic in hul halfeindstryd by Wimbledon uit te skakel. Die 38-jarige Serwiër, wat Woensdag in sy kwarteindstryd met Flavio Coboli geval het, was nie homself nie en is oorheers deur die 23-jarige Sinner. Dit het Djokovic […]
# Tennis: It took the Italian and world number one, Jannik Sinner, only three sets to knock out a struggling Novak Djokovic in their semi-final encounter at Wimbledon last night. The 38-year-old Serbian, who had fallen in his quarter-final encounter with Flavio Coboli on Wednesday, was not on form and was dominated by the 23-year-old […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Matteo Berrettini van Italië, en die wêreld-nommer-drie, Alexander Zverev van Duitsland, gaan albei die Switserse Ope misloop wat Maandag begin. Zverev het gesê hy voel leeg en oorweeg terapie na verlede week se nederlaag teen die Fransman Arthur Rinderknech in die eerste ronde van Wimbledon. Berrettini is beseer nadat hy […]