# Rugby: Die Bulle en Stormers het hul Verenigde Rugbykampioenskap-veldtogte met tuisoorwinnings geopen, maar die Leeus en die Haaie was nie so gelukkig nie. Gister het die Bulle sterk in die tweede helfte teruggekom om die Ospreys met 53-40 op Loftus Versfeld te verslaan. Vrydagaand het die Stormers Leinster met 35-0 op die Kaapstad-stadion oorrompel. […]
# Rugby: The Bulls and Stormers opened their United Rugby Championship campaigns with home game victories, but the Lions and the Sharks were not so lucky. Yesterday, the Bulls staged a strong second-half comeback to defeat the Ospreys 53-40 at Loftus Versfeld. On Friday night, the Stormers overpowered Leinster 35-0 at the Cape Town Stadium. […]
# Atletiek: Die Suid-Afrikaanse padwedloop-ster Glenrose Xaba het haar goeie vertoning voortgesit deur haar derde 10 km Grand Prix-uitdaging vir vroue in die Gqeberha-wedloop te wen. Sy sal na die laaste byeenkoms by Mark’s Park in Johannesburg op Sondag 7 Oktober waarskynlik as die eerste Suid-Afrikaanse atleet gekroon word om die reeks drie keer te […]
# Athletics: Athletics: South African road running star Glenrose Xaba continued her good form by wrapping up her third 10km Women’s Challenge Grand Prix with a victory in the Gqeberha leg yesterday. She will be crowned the first South African athlete to win the series three times after the final leg at Mark’s Park in […]
# Rugby: Suid-Afrika het Argentinië gisteraand met 67-30 in hul Rugbykampioenskap-kragmeting by die Kingspark-stadion in Durban verslaan om tot bo-aan die punteleer te skuif met een ronde oor. Losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu het die rekord verbeter vir die meeste punte aangeteken deur ‘n Suid-Afrikaner in ‘n toets met 37. Hy het drie drieë gedruk, geslaag met […]
# Rugby: South Africa thrashed Argentina 67-30 in their Rugby Championship encounter at the Kingspark stadium in Durban last night to move top of the table with one round to play. Fly-half Sacha Feinberg-Mngomezulu broke the record for the most points scored by a South African in a Test with 37, scoring three tries, nailing […]
# Katie Boulter en Cameron Norrie van Brittanje het albei skoonstel-nederlae by die Chinese Ope gely. Die Britse nommer twee, Boulter, het die spit lelik afgebyt teen die Wimbledon en Amerikaanse Ope-finalis, Amanda Anisimova, nadat sy haar Amerikaanse landgenoot Hailey Baptiste in die eerste ronde geklop het. In die mansloting is Norrie ook uit nadat […]
# Great Britain’s Katie Boulter and Cameron Norrie both suffered straight-set defeats at the China Open. British number two Boulter suffered a comprehensive 6-1, 6-3 loss against Wimbledon and US Open finalist Amanda Anisimova, having beaten her American compatriot Hailey Baptiste in round one. In the men’s draw, Norrie is also out after losing to […]
# Duik: Die Russiese vryduiker Alexey Molchanov het 126 meter met ‘n enkele asemteug geduik om ‘n nuwe wêreldrekord op te stel by die AIDA-vryduikwêreldkampioenskap in Limassol, Ciprus. Hy het diep in die Middellandse See afgeduik met niks anders as ‘n koplig, twee vinne en ‘n tou as ‘n gids nie. Dit word beskou as […]