# Tennis: Die topgekeurde Aryna Sabalenka het maklik tot die laaste 16 van die Franse Ope deurgedring met ‘n oorwinning van 6-2, 6-3 oor Serwië se Olga Danilovic. Sabalenka het Danilovic, wat 34ste op die wêreldranglys is, in 79 minute op die Philippe Chatrier-baan uitgestof. Die 27-jarige Sabalenka speel volgende teen die Amerikaner Amanda Anisimova […]
# Rugby: Embrose Papier will start at scrumhalf for the Bulls in their United Rugby Championship quarter-final against Edinburgh tomorrow at Loftus in Pretoria. Keagan Johannes starts at flyhalf with Willie le Roux at fullback. Captain Ruan Nortjé is in the number 7 jersey again. Canan Moodie will be on the right wing. Director of […]
# Tennis: Top seed Aryna Sabalenka eased into the French Open last 16 with a dominant 6-2, 6-3 win over Serbia’s Olga Danilovic. The world number one brushed aside her 34th-ranked rival in 79 minutes on the sun-drenched Court Philippe Chatrier. The 27-year-old next plays 16th-seeded American Amanda Anisimova for a place in the quarter-finals. […]
# Rugby: Die Stormer skop die naweek se kwarteindstryde van die Verenigde Rugby-kampioenskap af met ‘n kragmeting teen Glasgow Warriors in Skotland. Die afskoptyd is half-nege vanaand op die Scotstoun-stadion. Môremiddag is die Bulle die gashere op hulle tuisveld in Pretoria teen nog ‘n Skotse span, Edinburgh. Die voorlopers op die punteleer, Leinster, pak die […]
# Sokker: Real Madrid het ‘n kontrak tot 2031 met verdediger Trent Alexander-Arnold van Liverpool geteken. Die 26-jarige Engelse internasionale speler se kontrak by Anfield het ten einde geloop, maar Madrid het ‘n fooi betaal om hom vroeër te bekom sodat hy in die Klubwêreldbeker kan speel. Alexander-Arnold, wat pas die Premierliga-titel met Liverpool gewen […]
# Soccer: Real Madrid have signed defender Trent Alexander-Arnold from Liverpool on a deal until 2031. The 26-year-old England international’s contract at Anfield was drawing to an end but Madrid paid a fee to bring him in earlier so he can play in the Club World Cup. Alexander-Arnold, who has just won the Premier League […]
# Rugby: The Stormers kick off this weekend’s quarter-final action in the United Rugby Championship tonight in Scotland against Glasgow Warriors. Kick-off is at 8:30pm. Tomorrow afternoon at 1:30 the Bulls are at home in Pretoria against another Scottish side, Edinburgh. The team that top the log, Leinster, take on Scarlets at 4pm. The Sharks […]
# Rugby: Die Haaie se hoofafrigter, John Plumtree, het vyf veranderinge aan sy span aangebring wat verlede week die Scarlets geklop het, vir hul kwarteindstryd môre teen Munster in Durban. Jason Jenkins begin as slot met Emile van Heerden wat na die bank skuif. James Venter keer terug as flank, terwyl die tweemalige Rugbywêreldbeker-wenner, Siya […]
# Sokker: Alhoewel die Kampioenliga-eindstryd tussen Paris Saint-Germain en Inter Milan môre in München, Duitsland, plaasvind, word duisende polisielede in Parys ontplooi. Baie van die vyf-duisend-400 beamptes sal op die Franse hoofstad se Champs-Élysées en rondom PSG se tuisstadion Parc des Princes aan die suidwestelike rand van die stad ontplooi word. Die wedstryd is die […]