# Rugby: Die beroemde Nieu-Seelander Sean Fitzpatrick glo die All Blacks het ‘n goeie kans teen Suid-Afrika in die Rugbykampioenskap. Die twee lande speel Saterdag op Edenpark in die eerste van twee toetse. Die 62-jarige voormalige kaptein sê die All Blacks is desperaat vir ‘n oorwinning terwyl die Springbokke moeg lyk. Fitzpatrick, die laaste All […]
# Rugby: Springbok Women coach Swys de Bruin says there are lots of plans for the women’s game in South Africa from next year, including more professional franchises. The Bulls Daisies is currently the only one. De Bruin says the gap between the men’s and women’s teams is still massive. Former national women’s coach, Stanley […]
# Rugby: New Zealand great Sean Fitzpatrick says he is confident of the All Blacks’ chances against South Africa in the Rugby Championship. The two nations will clash in the first of two Tests at Eden Park on Saturday. The 62-year-old former captain says the All Blacks will be desperate for a win over the […]
# Tennis: Die 38-jarige Novak Djokovic het ‘n langverwagte halfeindstryd teen Carlos Alcaraz bespreek op die Amerikaanse Ope. Die Serwiër het die Amerikaner Taylor Fritz in vyf stelle verslaan in sy aanslag op die rekord van 25 Grand Slam-enkelspeltitels. Die Spanjaard het die Tsjeg Jiri Lehecka in skoon stelle geklop. In die vroue-afdeling het die […]
# Tennis: Thirty-eight-year-old Novak Djokovic has set up a blockbuster US Open semifinal with Carlos Alcaraz. The Serb defeated American Taylor Fritz, in five sets, as he continues his pursuit of a record 25th Grand Slam singles title. Spaniard Alcaraz eased past Czech Jiri Lehecka, in three sets. In the women’s draw, defending champion Aryna […]
# Krieket: Suid-Afrika het Engeland met sewe paaltjies geklop op Headingley in Leeds om die voortou te neem in die reeks van drie eendag-wedstryde . Keshav Maharaj het vier paaltjies geneem en Wiaan Mulder drie en die tuisspan is in hulle 25ste boulbeurt vir slegs 131 uitgeboul. Aiden Markram het daarna 86 van slegs 55 […]
# Cricket: South Africa thumped England by seven wickets at Headingley in Leeds to take a 1-0 lead in their three-match one-day series. Keshav Maharaj took four wickets and Wiaan Mulder three, as the homeside was bowled out for just 131 within 25 overs. In reply, Aiden Markram scored 86 from just 55 balls and […]
# Rugby: Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe sê vorige oorwinnings oor die All Blacks sal niks tel wanneer hulle Saterdag in Auckland kragte meet nie. Hulle gaan probeer om die eerste Bok-span sedert 1937 te word wat op Edenpark wen en die gashere sal hul onoorwonne rekord op die veld sedert 1994 verdedig. Suid-Afrika het hulle […]
# Krieket: Die Engelse snelbouler Jamie Overton gaan waarskynlik die reeks om die As teen Australië misloop na sy aankondiging van ‘n onbepaalde verposing van toetse. Sy insluiting het seker gelyk nadat hy in Julie in die laaste toets teen Indië gespeel het, maar hy sê sy deelname aan alle formate het sy tol geëis. […]