# Sokker: Nieu-Seeland sal volgende jaar die eerste keer in 16 jaar aan die Wêreldbekertoernooi deelneem nadat hy Nieu-Kaledonië 3-nul verslaan het in hulle kwalifiseringswedstryd in Auckland. Die veterane Michael Boxall en Kosta Barbarouses en die plaasvervanger Elijah Just het doele aangeteken op Edenpark om die All Whites na hulle derde Wêreldbekertoernooi te stuur, wat […]
# Motorsport: Red Bull se spanhoof, Christian Horner, het nie bespiegeling weerspreek dat Liam Lawson vervang kan word na slegs twee Formule Een-wedrenne dié seisoen nie. Die 23-jarige Nieu-Seelander het nie beïndruk in die eerste Grand Prix in Melbourne, Australië, of die afgelope naweek s’n in Sjanghai, China, nie. Hy is in albe wedrenne in […]
# Soccer: New Zealand will participate in their first World Cup in 16 years next year after they defeated New Caledonia 3-nil in their qualifier in Auckland. Veterans Michael Boxall and Kosta Barbarouses, and substitute Elijah Just scored goals for the hosts at Eden Park to send the All Whites to their third World Cup, […]
# Olimpiese Spele: Die Australiese stad Brisbane het die herstrukturering van sy planne vir die aanbied van 2032 se Spele aangekondig en gesê dit sal jare van chaos en krisis beëindig. Die nuwe plan sluit die bou van n stadion met 60-duisend-sitplekke in. Queensland se premier, David Crisafulli, sê hulle glo hulle het ‘n plan […]
# Motorsport: Red Bull team principal Christian Horner didn’t refute speculation Liam Lawson could be replaced after just two races of the Formula One season. The 23-year-old New Zealander didn’t impress in last weekend’s Grand Prix in Melbourne, Australia, or this weekend’s in Shanghai, China. He was knocked out at the first qualifying sessions at […]
# Olympic Games: Australian city Brisbane announced the overhauling of its plans for the hosting of the 2032 Games, saying this will end years of chaos and crisis. The new plan includes a new stadium with a 60-thousand seat capacity. Queensland premier David Crisafulli says they believe they have a plan to get the show […]
# Rugby: Veelsydige Springbok-voorspeler Deon Fourie sal hierdie naweek se Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd teen Ulster in Belfast, Noord-Ierland, misloop. Hy is beseer in die Stormers se oorwinning van 29-17 Saterdag teen die Scarlets in Wallis. Die Kaapse span het met dié oorwinning van die 12de na die agste plek op die punteleer geskuif. Nog ‘n oorwinning […]
# Rugby: Versatile Springbok forward Deon Fourie will miss this coming weekend’s United Rugby Championship match against Ulster in Belfast, Northern Ireland. He was injured during Saturday’s 29-17 victory over Scarlets in Wales. The result catapulted the Cape team from 12th to eighth place on the log, and another victory could land them among the […]
# Tennis: Die sesmalige Miami Ope-kampioen, Novak Djokovic, is deur na die laaste 16 toe hy die Argentyn Camilo Ugo Carabelli verslaan het. Die Serwiër het nou ‘n rekord van 411 ATP Meesters-een-duisend-wedstryde gewen en die Spanjaard, Rafael Nadal, verbygesteek. Djokovic speel volgende teen die Italianer Lorenzo Musetti, wat Felix Auger-Aliassime van Kanada geklop het. […]