# Transport minister Barbara Creecy says South Africa recorded the lowest Easter road crash fatalities in three years. Crashes dropped by 32.5-percent and fatalities fell by 45.6-percent compared to 2024. Creecy credits early planning, visible traffic patrols, and partnerships with civil society and government. Over 177-thousand vehicles were checked and 941 drunk drivers arrested. She […]
# Die Metaal-, Mynbou- en Verwante Werkersunie van Suid-Afrika sê hy verwerp, en is onomwonde gekant teen die onlangs voorgestelde anti-werker wysigings aan die land se arbeidswette. Woordvoerder, Mogoshadi Maserumule sê werkers sukkel met maatskappye wat vrystellings gebruik en weier om aan die voorwaardes van die bedingingsrade te voldoen. Sy voeg by dat die anti-werkerbepalings […]
# The minister of Small Business Development, Stella Ndabeni-Abrahams, is launching the G20 Provincial Chapter in Gqeberha, Eastern Cape today. The two day event will focus on solidarity, equality, and sustainability. The meeting comes as South Arica hosts the global forum for economic cooperation among the world’s leading economies in November. Eastern Cape premier Oscar […]
# Die EFF het aan die voorsitter van die Staande Komitee vir Finansies, Joseph Maswanganyi, geskryf oor die onwettigheid om voort te gaan met die deurvoer van die Wetsontwerp op Tariewe en Monetêre Bedrae en Wysiging van Inkomstewette wat vir môre geskeduleer is. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die 2025 Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle tersyde gestel, […]
# SANparke vra die publiek om die sluiting van stap- en bergfietsroetes streng te gehoorsaam en die Silvermine-, Tokai- en Boyes-rylaan-gebiede van die Tafelberg Nasionale Park te vermy. SANParke sê hy gaan voort om veldbrande in samewerking met sy strategiese vennote te bestry en opvlammings te monitor. Woordvoerder JP Louw sê nog ‘n opvlamming het […]
# Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel dat Israel straffeloos optree in besette Palestynse gebiede en doelbewus hulp aan Gaza blokkeer. Die Hof hou hierdie week openbare verhore oor ‘n versoek vir ‘n raadgewende mening oor Israel se verpligtinge ingevolge internasionale reg. Die direkteur-generaal van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, het […]
# Eskom beplan om weer geld te leen ná die regering se skuldverligtingsprogram van 254-miljard-rand. Die kragverskaffer sê hy wil sy totale skuld teen 2030 onder 300-miljard-rand hou. Eskom het in Desember verlede jaar voor belasting ʼn wins van 34-miljard-rand aangemeld wat ʼn groot verbetering is op sy verlies van 10-miljard-rand die vorige jaar. Beter […]
# The EFF has written to the chairperson of the Standing Committee on Finance, Joseph Maswanganyi regarding the illegality of continuing to process the Rates and Monetary Amounts and Amendment of Revenue Laws Bill in Parliament set for tomorrow. The Western Cape High Court has set aside the 2025 Fiscal Framework and Revenue Proposals, and […]
# South Africa has told the International Court of Justice that Israel is acting with impunity in the occupied Palestinian territories, deliberately blocking aid to Gaza. This week, the court is holding public hearings on a request for an advisory opinion concerning Israel’s obligations under international law. Delivering oral submission in The Hague in Netherlands, […]