# Union federation Cosatu says it will be seeking an urgent meeting with the Public Investment Corporation board. This comes as the board has placed CEO Patrick Dlamini on precautionary suspension, pending an independent investigation into whistleblower allegations against him. With over three-trillion-rand in assets under management, the PIC stands as one of Africa’s largest […]
# Die adjunkminister in die Presidensie verantwoordelik vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai, sê Suid-Afrika gaan voort met pogings om armoede, ongelykheid en werkloosheid te verminder, met volhoubare industrialisering, klimaatsveerkragtigheid, voedselsekerheid, energie-oorgang en maatskaplike beskerming wat bevorder word. Hy het Dinsdag die algemene debat van die Verenigde Nasies se Hoëvlak Politieke Forum oor Volhoubare […]
# Newly appointed Social Development minister, Dina Pule, says grant beneficiaries should not be concerned about the transition from the South African Social Security Agency gold card to the Postbank black card, as this will not affect grant payments. Government provides social assistance to approximately 28 million South Africans through various grant programmes. The department’s […]
# Die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van misdadige insypeling in die regstelsel ondersoek, het die meeste hoëprofiel-getuies vrygespreek van enige misdadige optrede of bande met kartelle in die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde. Die komitee het gister sy voorlopige verslag bespreek waarin geen bevindings gemaak is teen mense soos die minister van […]
# Deputy Minister in the Presidency for Planning, Monitoring and Evaluation, Seiso Mohai, says South Africa continues to strengthen efforts to reduce poverty, inequality and unemployment, while promoting sustainable industrialisation, climate resilience, food security, energy transition and social protection. He addressed the general debate of the United Nations High-Level Political Forum on Sustainable Development in New […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê meer as 70-duisend mense is by die Musina-repatriasie-sentrum in Limpopo verwerk. Die sentrum maak die vinnige verwerking en kontrolering van ongedokumenteerde buitelanders moontlik, en dra by tot doeltreffende deurgang by die Beitbrug-grenspos. Die meeste mense wat gerepatrieer word, is van Malawi, Zimbabwe en Mosambiek. Binnelandse Sake in Limpopo […]
# Die parlementêre Ampsklagkomitee se voorsitter, Makashule Gana, sê hy vertrou die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal toelaat dat die Artikel 89-ampsklagproses voortgaan ten spyte van president Cyril Ramaphosa se regsuitdaging. Die president wil hê die proses moet opgeskort word hangende die hersiening van die onafhanklike Artikel 89-paneel se verslag wat bevind het daar is ʼn prima […]
# Parliament’s ad hoc committee investigating allegations of criminal infiltration in the justice system has cleared most high-profile witnesses of any criminal conduct or links to cartels in the disbanding of the Political Killings Task Team. The committee deliberated on its draft report yesterday, in which no criminal findings were made against the likes of […]
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal vandag en môre president Cyril Ramaphosa se dringende versoek aanhoor om die werk van die Parlement se Ampsklagkomitee te staak totdat sy hersieningsaansoek van die Artikel 89-paneel se bevindinge afgehandel is. In November 2022 het die paneel prima facie bewyse gevind dat Ramaphosa moontlik die Grondwet oortree het en ernstige […]