# Die EFF sê die parlementêre ad hoc-komitee se voorlopige verslag is toesmeerdery. Geen bewyse van misdadigheid is gevind teen die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, nie, maar ernstige kommer bestaan oor sy bestuursvermoë en integriteit. Daar is blykbaar ook geen bewys van misdadige optrede teen die geskorste adjunk-polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, en die hoof […]
# President Cyril Ramaphosa sê vennootskappe met beleggers in tegnologie en innovasie stel die regering in staat om digitale infrastruktuur te versterk, vaardighede vir die toekoms te ontwikkel en entrepreneurskap te ondersteun. Hy het gister die uitvoerende span van Amazon Suid-Afrika, insluitend sy senior visepresident, David Zapolsky, ontmoet. Amazon het die afgelope tien jaar meer […]
# Sokker: Die DA eis dat die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, voor die Parlement verslag doen oor sy departement se uitgawes vir die Wêreldbekertoernooi in Amerika, Kanada en Mexiko. Die departement het ʼn geraamde 31-miljoen-rand bestee aan sy afvaardiging en programme vir die toernooi. DA-woordvoerder Leah Potgieter sê ʼn algemene patroon […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy gaan ʼn dringende vergadering aanvra met die Openbare Beleggingskorporasie se raad. Dit volg nadat die uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, voorlopig geskors is hangende ʼn onafhanklike ondersoek na ʼn fluitjieblaser se bewerings teen hom. Die OBK bestuur bates van meer as drie-duisend-miljard-rand, en is een van Afrika se grootste batebestuurders. […]
# The Forum for South Africa says South Africans are not interested only in comparisons of costs at the National Student Financial Aid Scheme; they want to see tangible results. The total outstanding debt burden across the post-school education system stands at 59-billion-rand, of which NSFAS-funded students account for 29-billion-rand. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says […]
# The EFF has criticised Parliament’s ad hoc committee’s preliminary draft report, describing it as “whitewashed”. The committee found no evidence of criminality against Police minister Senzo Mchunu, but raised serious governance and integrity concerns against him. It also found no evidence of criminal conduct against suspended deputy police commissioner Shadrack Sibiya and Investigating Directorate Against Corruption […]
# President Cyril Ramaphosa says that by partnering with investors in technology and innovation, government is working to strengthen digital infrastructure, develop future-ready skills, and support entrepreneurship. He met with the executive team of Amazon South Africa, including senior vice president, David Zapolsky, yesterday. Amazon has invested more than 54-billion-rand in the country over the […]
# Soccer: The DA demands that minister of Sports, Arts and Culture, Gayton McKenzie, account before Parliament for his department’s expenditure on the World Cup in the US, Mexico and Canada. It has spent an estimated 31-million-rand on its delegation and programmes tied to the tournament. The DA’s Leah Potgieter says over the course of […]
# Die pas aangestelde minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, sê ontvangers van toelaes moenie bekommerd wees oor die oorgang van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se goue kaart na die Posbank se swart kaart nie, omdat dit nie toelae-betalings sal raak nie. Die regering betaal deur verskeie programme toelaes aan sowat 28-miljoen Suid-Afrikaners. […]