# The Department of Basic Education says the National Senior Certificate exams are progressing smoothly with no major incidents reported nationwide. This year there are 766-thousand full-time candidates, the highest number since the final examinations started in 1996. The NSC kicked off on 21st October with the Computer Applications Technology practical exam. The examination period […]
# Eskom sê hulle het eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale weer aan die nasionale netwerk gekoppel. Die eenheid is vroeg vanjaar gesluit vir die tweede fase van hul langtermyn-bedryfsonderhoudsprogram, ‘n vereiste van hul 20-jaar lewensduurverlenging wat deur die Nasionale Kernreguleerder toegestaan is. Beide eenheid 1 en 2 sal na verwagting meer as een-duisend-860-megawatt lewer. Eskom […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê dis hoog tyd dat kontrakteurs wat nie hul werk doen nie en ongestraf bly, aanspreeklik gehou word. Die minister het gister die Suid-Afrikaanse Konstruksie-aksieplan bekendgestel om onvoltooide bouprojekte af te handel en aanspreeklikheid in die Openbare Werke en Infrastruktuur-sektor te herstel. Die sespuntplan sluit […]
# The Institute of Race Relations has launched the Value for Money Bill, a new, groundbreaking legislative proposal to overhaul the way government spends public money. The bill replaces the complex points-based preference system with a single, transparent standard. IRR’s Hermann Pretorius says the bill retains limited and transparent tie-break preferences, such as proven delivery, […]
# ActionSA verwelkom die nuus dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sy geskatte belastinginvordering vir die middel van die fiskale jaar met 18-miljard-rand oorskry het. Vir die eerste helfte van die 2025/2026 fiskale jaar het die diens ‘n netto bedrag van 925-miljard-rand ingevorder, terwyl die skatting vir die tydperk 907-miljard-rand was. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeing, Mmamoloko Kubayi, sê dit blyk dat die Waarheid en Versoeningskommissie bekommerd is oor die vlak van samewerking by sekere regeringsdepartemente en agentskappe. Dit volg nadat die kommissie regshulp moes inroep nadat belangrike instansies, insluitend die Nasionale Padagentskap, die SAPD en die Departement van Justisie nie die dokumente […]
# Eskom says it has successfully reconnected unit one at the Koeberg nuclear power station in Cape Town to the national grid. The unit was shut early this year for the second phase of its long-term operation maintenance programme, a requirement of its 20-year life extension granted by the National Nuclear Regulator. Both units one […]
# The 4th G20 Culture Working Group Ministerial Meeting has adopted the KwaDukuza Declaration on Culture. The meeting was hosted by Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, in KwaZulu-Natal. The declaration outlines a collective framework for cooperation in preserving cultural heritage, promoting creative industries, and fostering cultural diversity and dialogue among member countries. The department’s […]
# Die Regering van Nasionale Eenheid se Geskiloplossingsmeganisme het sy opdrag aanvaar na ʼn vergadering onder voorsitterskap van adjunkpresident Paul Mashatile. President Cyril Ramaphosa het in 2024 die stigting van die meganisme aangekondig om beleidsgeskille onder die RNE se tien lede op te los. Die Presidensie sê die meganisme het ingestem dat voldoende konsensus slegs […]