# Die afgelope paar maande het meer as een-duisend-100 jongmense van reg oor Suid-Afrika deelgeneem aan die Hear Me Out en Keready to Ringa kreatiewe kompetisies. Dit was deel van die nasionale Hold My Hand-veldtog ter ondersteuning van die nasionale strategie om optrede vir kinders te versnel. Deelnemers kon hul gedagtes oor onderwerpe soos liefde, […]
# Suspended deputy National Police Commissioner, Shadrack Sibiya, has submitted a supplementary affidavit to the High Court in Pretoria, to bolster his reinstatement case. This follows the decision to return 121 dockets to the KwaZulu-Natal Political Killings Task Team. National Police Commissioner, Fannie Masemola, suspended Sibiya for disobeying his instructions on the disbandment of the task […]
# Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, erken dat die bek-en-klouseer ‘n nasionale noodsituasie is, en sê die vordering met ‘n oplossing vir die uitbreking is bemoedigend. Daar is tans 274 uitbrekings in vyf provinsies, waarvan 180 in KwaZulu-Natal is. Die uitvoerende hoof van AMIE, Imameleng Mothebe, verwelkom […]
# Landwye Operasie Shanela-bedrywighede het die afgelope week tot die inhegtenisneming van 14-duisend-773 verdagtes gelei. Onder dié wat vasgetrek is, was drie-duisend-51 gesoekte persone wat in verskillende dele van die land opgespoor is. Hulle is gesoek weens moord, verkragting en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Altesaam 119 moordverdagtes is vasgetrek, die meeste […]
# Over the past few months, over one-thousand-100 young people from across South Africa participated in the Hear Me Out and Keready to Ringa creative competitions. This was part of the national Hold My Hand campaign in support of the National Strategy to Accelerate Action for Children. Through letters, poems, videos, songs, and drawings, the […]
# Die vakbond Numsa sê hy beskou die afleggings by die Ford Motormaatskappy as ʼn aanval op die werkersklas. Die maatskappy beplan om minstens 470 werkers af te lê by sy aanlegte in Pretoria en die Oos-Kaap om aan te pas by veranderende eise in die mark. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die regering moet sy […]
# Die DA sê hy het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie, Queenie Mvana, gevra vir ʼn dringende hersiening van die skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die energiereguleerder. Nersa het ‘n skikking van 54-miljard-rand met die kragvoorsiener buite die hof bereik ná foute in die berekening van tariewe. Kevin Mileham van die […]
# The Association of Meat Importers and Exporters says Agriculture minister, John Steenhuisen, recognises that the foot-and-mouth disease is a national emergency, and the progress made in resolving the outbreak is encouraging. There are currently 274 unresolved outbreaks in five provinces, of which 180 are in KwaZulu-Natal. AMIE CEO Imameleng Mothebe welcomes the minister’s procurement […]
# Cosatu sê Suid-Afrika se ekonomiese krisis gaan vererger ná Amerika se instelling van handelstariewe van 30-persent. Die vakverbond sê hy is bekommerd oor die moontlikheid van aansienlike werksverliese as gevolg van hierdie tariewe op die land se uitvoere na die wêreld se grootste ekonomie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die verwoestende uitwerking van die tariewe […]