# Getuie C het aan die Madlanga-kommissie gesê die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala het die geskorste adjunk-nasionale kommissaris van Polisie vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, deur die oorlede Pretoriase taxibaas Jothan “Mswazi” Msibi ontmoet het. Msibi was deel van ‘n beweerde misdaadnetwerk bekend as die “Groot Vyf”-kartel. Volgens die getuie het Matlala glo gesê die groep […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		Die minister in die Presidensie, Maropene Ramokgopa, het Afrika-nasies aangespoor om te belê en aandeelhouers in befondsingsinstellings te word om spogprojekte te versnel. Ramokgopa het by die Derde Luanda-befondsingsberaad in Angola met SABC News gepraat en vra versterkte infrastruktuur in die vervoer-, energie-, digitale en watersektore. Die beraad het ten doel om die vasteland se […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Getuie C sê die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala beweer hy het die adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, tot ‘n miljoen-rand in kontant betaal ná elke polisie-tenderbetaling. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê volgens Matlala het Sibiya slegs kontant aanvaar, wat hy persoonlik by sy huis of ‘n ander eiendom in Sandton, Johannesburg, afgelewer het. Getuie […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die EFF herdenk vandag saam met die vasteland frika Voedsel- en Voedingsekerheidsdag. Die party sê hierdie dag is ‘n ernstige herinnering dat Afrika as ‘n vasteland ryk aan grond, water en mense, steeds te kampe het met hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid, nie omdat daar ‘n tekort is nie, maar weens onteiening, ongelykheid en onderontwikkeling […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Witness C told the Madlanga commission that businessman Vusimusi “Cat” Matlala met suspended deputy national police commissioner for Crime Detection, Shadrack Sibiya, through the late Pretoria taxi boss Jothan “Mswazi” Msibi. Msibi was part of an alleged criminal network known as the ‘Big Five’ cartel. According to the witness, Matlala reportedly said the group […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The DA says Health minister Aaron Motsoaledi has failed to present a clear costing for the National Health Insurance, instead planning to fund it through unsanctioned taxes. The party urges Motsoaledi to withdraw the law and hold proper public consultations. The DA’s Michéle Clarke says corruption and mismanagement, like the 152-million-rand oxygen plant tender, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Witness C says businessman Vusimusi “Cat” Matlala claimed he paid deputy national police commissioner Shadrack Sibiya up to one-million-rand in cash after each police tender payment. Testifying remotely off camera, he told the Madlanga commission that Matlala said Sibiya only accepted cash, which he personally delivered to his home or another property in Sandton, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The minister in the Presidency Maropene Ramokgopa has urged African nations to invest and become shareholders in financing institutions to accelerate flagship projects. Speaking to the SABC News at the Third Luanda Financing Summit in Angola, Ramokgopa called for boosted infrastructure in transport, energy, digital, and water sectors. The summit aims to bridge the […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering en die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het nog ‘n belangrike stap gedoen in die bevordering van genomiese en presisie-geneeskundige navorsing. Adjunkdirekteur-generaal Kenny Tenza sê hulle werk sedert 2016 saam aan die ontwikkeling van ‘n nasionale navorsings- en vernuwingsprogram vir presisie-geneeskunde deur die Strategiese Gesondheids-vernuwmingsvennootskappe. Hy sê die samewerking […]