# Eskom sê om die kragnetwerk se bestendigheid verder te versterk, gaan hy voor vanaand se spitstyd en deur die komende week drie-duisend-330 megawatt by die netwerk voeg. Tussen 1 April and 17 Julie was die verliesfaktor, wat die persentasie opwekkingsvermoë aandui wat weens onbeplande kragonderbrekings verlore gaan, 29,53-persent. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê vir die […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het kommer uitgespreek oor die gebrek aan deursigtigheid wat die salarisse van uitvoerende hoofde by staatsinstellings betref, veral in die lig van swak dienslewering, reddingsboeie en swak prestasie. Die Padverkeerbestuurskorporasie se uitvoerende hoof, Makhosini Msibi, wat tans voorlopig geskors is weens bewerings van finansiële wangedrag, se totale vergoedingspakket het volgens […]
# FlySafair het passasiers verseker daar sal geen vlugonderbrekings wees wanneer vlieëniers, wat hoofsaaklik deur Solidariteit verteenwoordig word, vandag begin staak nie. Die lugredery se finale meerjarige loonaanbod sluit ʼn salarisverhoging van 5,7-persent in asook bykomende aanpassings aan die vergoedingspakket. Solidariteit eis egter ʼn salarisverhoging van 10,5-persent vir 2025/2026. FlySafair se hoofbemarkingsbeampte, Kirby Gordon, het […]
# Hoofregter Mandisa Maya het sperdatums gestel in die MK-party se regsuitdaging van president Cyril Ramaphosa se besluit om die minister van Polisie, Senzo Mchunu, op spesiale verlof te plaas. Die party sê Ramaphosa se besluit is irrasioneel en teenstrydig met die Grondwet se bepalings en presidensiële ampseed. Maya sê partye wat die MK-party wil […]
# Eskom says in a bid to further strengthen grid stability, it is planning to return a total of three-thousand-330-megawatts of generation capacity to service ahead of this evening peak, and throughout the coming week. Between 1st April and 17 July, the Unplanned Capability Loss Factor, which indicates the percentage of generation capacity lost due to unexpected […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse has expressed concern at the lack of transparency over the salaries of executives of state-owned entities, when juxtaposed with poor service delivery, bailouts, and underperformance. The Road Traffic Management CEO, Makhosini Msibi, who is currently on precautionary suspension due to allegations of financial misconduct, reportedly received 10.15-million-rand in total remuneration […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die party se standpunt oor selfbeskikking vir Wes-Sahara verdedig en die president van die MK-party, Jacob Zuma, beskuldig dat hy ‘n manteldraaier is. Hy het gister die party se nasionale werkkomiteevergadering met die Wes-Kaapse provinsiale uitvoerende komitee in Kaapstad bygewoon. Mbalula het gesê hy is nie […]
# FlySafair has assured passengers that there will be no flight disruptions, as some pilots, mostly represented by Solidarity, are embarking on a strike starting today. The airline’s final multi-year wage agreement offer includes a 5.7-percent salary increase and additional compensation adjustments. However, Solidarity is demanding a 10.5-percent wage increase for 2025/2026. FlySafair’s chief marketing […]