# President Cyril Ramaphosa sê geslagsgeweld en vrouemoord word aangevuur deur patriargie, skadelike kultuurpraktyke en ‘n wydverspreide stilte in die samelewing. Ramaphosa het op die 17de tweejaarlikse konferensie van die Internasionale Vereniging van Vroueregters in Kaapstad, geslagsgeweld beskryf as die land se tweede pandemie. Hy voeg by baie vroue ly van voor af wanneer hulle […]
# Forensic investigations into the George building that collapsed in May 2024 has revealed non-compliance in the enrollment process from officials. The tragedy claimed 34 lives. Presenting findings, Human Settlements minister Thembi Simelane says significant non-compliance with the National Home Builders Regulatory Council’s enrollment procedures included critical regulatory breaches and unauthorised approvals, allowing the contractor […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê die tragiese ineenstorting van ‘n gebou in George waarin 34 mense dood is, is deur nalatigheid veroorsaak en kon vermy word. Simelane het ‘n forensiese verslag voorgelê en onreëlmatighede in sertifisering, inspeksie, aanstellings van tegniese personeel, boumateriaalgehalte en veiligheidsnakoming uitgelig. Sy sê die onderneming het ‘n […]
# Cope waarsku dat die regering van nasionale eenheid, wat na Mei 2024 se verkiesing ontstaan het, ‘n wettigheidskrisis ondervind wat Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie bedreig. Pakes Dikgetsi van COPE sê die regering, ondersteun deur ‘n minderheid kiesers te midde van ‘n gebrek aan belangstelling, stort in duie weens ‘n magstryd tussen die ANC en […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd oor die voortgesette onreëlmatige uitgawes by die Openbare Beleggingskorporasie, soos uitgelig in ‘n onlangse ondersoek deur die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge. Claude Naiker van die vakbond sê die OBK het oor die afgelope vyf jaar meer as 467,7-miljoen-rand aan onreëlmatige uitgawes en 558-miljoen-rand aan onnodige […]
# Die EFF in Gauteng het die Stad Tshwane se beleid verwelkom wat spesiale verlof toestaan aan werknemers wat die ukuthwasa ondergaan, ‘n heilige inlywing tot tradisionele genesing. Die EFF sê die beleid is ‘n groot stap in die rigting van die erkenning van Afrika se geestelike praktyke in formele instellings. Die party versoek ook […]
# The EFF in Gauteng has welcomed the City of Tshwane’s policy granting special leave to employees undergoing ukuthwasa, the sacred initiation into traditional healing. The EFF says the policy marks a major step in recognising African spiritual practices in formal institutions. The party urges other government spheres and the private sector to follow suit, […]
# Die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, het die belangrikheid beklemtoon van Afrika-eenheid en samewerking te midde van globale uitdagings. Suid-Afrika is in Pretoria gasheer vir Liberië se minister in die Presidensie, Mamaka Bility. Ramokgopa sê hulle het gemeenskaplike belange bespreek om die bevordering van ontwikkeling en solidariteit oor […]
# Human Settlements minister Thembi Simelane says the tragic George building collapse that claimed 34 lives was due to negligence and could have been avoided. Presenting a forensic report, Simelane highlighted irregularities in certification, inspection, technical staff appointments, material quality, and safety compliance. She noted that the company misrepresented its capabilities during registration, and serious […]