# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in Johannesburg wat die stryd teen wanadministrasie en wettige intimidasie versterk. Die hof het die voormalige voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa, se poging om OUTA se verslag wat hom van korrupsie beskuldig, te blokkeer van die hand gewys. Die […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse welcomes a ruling by the High Court in Johannesburg that strengthens the fight against maladministration and legal intimidation. The court dismissed a bid by former National Student Financial Aid Scheme chairperson Ernest Khosa to block OUTA’s report accusing him of corruption. The organisation’s Stefanie Fick says the judge confirmed […]
# Werkgewers word versoek om duidelike emoji-gebruiksbeleide in die werkplek uit te stippel. Dit volg ná ‘n webinaar gelei deur die forensiese taalkundige Zakeera Docrat en regskenners van Cliffe Dekker Hofmeyr. Kenners waarsku emoji’s kan maklik wanvertolk word, wat kan lei tot regstappe- en kommunikasierisiko’s. Hulle beklemtoon hoe belangrik dit is om werknemers te betrek […]
# Employers are being urged to develop clear emoji use policies in the workplace. This follows a webinar titled Beyond the Smile: Emojis, Communication and Misinterpretation in the Modern Workplace, led by forensic linguist Zakeera Docrat and legal experts from Cliffe Dekker Hofmeyr. Experts warned that emojis can easily be misinterpreted, leading to legal and […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy wag om sy kant van sake te stel voor die kommissie van ondersoek. President Cyril Ramaphosa het hom op spesiale verlof geplaas weens die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aantygings van korrupsie teen hom. Mchunu het in Empangeni aan SABC News gesê geregtigheid kan nie geskied […]
# Die ANC beskuldig ‘n parlementslid van die DA, Emma Louise Powell, dat sy ‘n waninligtings-veldtog lei wat beoog om Suid-Afrika se reputasie te skaad te midde van nuwe Amerikaanse tariewe. Volgens die party het Powell Amerikaanse amptenare beïnvloed en vals bewerings soos wit volksmoord en gedwonge grondonteiening aangevoer om Amerikaanse beleid teen Suid-Afrika te […]
# Die DA sê sonder dringende hervorming sal Suid-Afrika se gevangenisse spilpunte van bendegeweld en georganiseerde misdaadsindikate bly. Dit volg ná ‘n onlangse klopjag in die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad waar wapens, dwelms, selfone, kontant en ander smokkelware ontdek is. Die DA-lid Nicholas Gotsell sê die omvang van misdadige bedrywighede agter tralies bewys bendes tree vrylik […]
# Police minister Senzo Mchunu says he’s waiting to present his side before the Commission on Inquiry. President Cyril Ramaphosa placed him on special leave following corruption claims by KwaZulu-Natal Police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. Speaking in Empangeni, Mchunu told SABC News that justice in South Africa cannot survive if one person acts as accuser, investigator, […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die regering bou ‘n omvattende regerings- en samelewings-benadering om werkloosheid aan te pak. Sy het tydens die voorlegging van haar begroting in die Nasionale Raad van Provinsies dringende optrede versoek, veral rakende werkskepping vir die jeug. Meth sê meer as 79-persent van befondsde vakatures is […]