# RISE Mzansi het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, se afdanking verwelkom en sê sy was ʼn toonbeeld van politieke verwaandheid. President Cyril Ramaphosa het haar afgedank ná maande se omstredenheid oor aanstellings op die SETA-raad. RISE Mzansi se woordvoerder, Mabine Seabe, sê Nkabane het minagting getoon vir wat dit beteken […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die verkiesing van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se voorsitter en adjunk is ʼn stap om die agentskap reg te ruk. Zimbini Hill is gekies as voorsitter en professor Raymond Nkado as ondervoorsitter. Macpherson sê hulle nuwe mandaat is ʼn bevestiging van die werk wat hulle […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, afgedank. Dit volg ná maande van omstredenheid oor die aanstelling van die voorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid. In Junie het Nkabane aan die Parlement gesê haar aanstelling van die 21 Seta-voorsitters is gelei deur ‘n adviesgroep wat advokaat Terry […]
# The DA says the firing of Higher Education and Training minister, Nobuhle Nkabane, comes after relentless pressure in the fight against ANC corruption, wrongdoing, and criminality. There have been calls for her to step down, amid allegations that she misled Parliament about the independence of the panel responsible for recommending appointments for boards of […]
# RISE Mzansi has welcomed the removal of Higher Education and Training minister, Nobuhle Nkabane, saying she epitomised political arrogance. President Cyril Ramaphosa fired her following months of controversy over the Sector Education and Training Authorities board appointments. RISE Mzansi’s spokesperson, Mabine Seabe, says Nkabane showed an unrepentant disregard for what it means to be […]
# Public Works and Infrastructure minister, Dean Macpherson, says the election of the Independent Development Trust chairperson and deputy chairperson is a step toward cleaning up the agency. Zimbini Hill has been elected chairperson, and professor Raymond Nkado as the deputy chairperson. Macpherson says their renewed mandate is a clear endorsement of the work they […]
# President Cyril Ramaphosa has fired minister of Higher Education and Training, Nobuhle Nkabane. Her axing comes after months of controversy over the appointment of Sector Education and Training Authority board chairpersons. In June, Nkabane told Parliament her appointment of the 21 Seta chairpersons was guided by an advisory group that included advocate Terry Motau. […]
# Die Presidensie het aangekondig president Cyril Ramaphosa gaan volgende maand die negende Internasionale Konferensie oor Afrika-ontwikkeling in Yokohama, Japan, bywoon. Die tema vanjaar is, Mense, die Planeet en Voorspoed in ‘n Veranderende Wêreld, en dit word bygewoon deur meer as 20 Afrika-leiers, internasionale finansiële instellings en bilaterale vennote, insluitend G7, G20, BRICS en filantropiese […]
# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair sleep hulle voete om die arbeidsgeskil met sy vlieëniers op te los, terwyl hulle voortgaan om die voortgesette uitsluiting te minimaliseer. Die vakbond kritiseer die lugredery dat hulle nie met dringend betrokke raak nie, ten spyte van toenemende reisonderbrekings en passasiersfrustrasie. Helgard Cronjé van Solidariteit sê onderhandelings sal eers […]