# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het na openbare verontwaardiging bevestig ‘n buitelandse burger is in ‘n senior bestuursrol aangestel. Daar is 16 senior bestuurders en een is ‘n buitelander, terwyl sewe uit die 169 personeellede buitelandse burgers is. Die kommissie het bewerings betwis dat die meeste van sy werksmag buitelanders is, en beskryf dit as vals […]
# Die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala bly in aanhouding nadat die Alexandra-Landdroshof in Gauteng hom borgtog geweier het. Matlala word daarvan beskuldig dat hy in 2023 ’n sluipmoordpoging gereël het op sy voormalige vriendin, die aktrise Tebogo Thobejane. Hy, sy vrou en drie ander staan tereg op aanklagte van poging tot moord, korrupsie en […]
# Parliament Portfolio Committee on Cooperative Governance and Traditional Affairs reaffirmed its commitment to work with the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs to clarify laws governing kings and queens and ensure consistent support. Meeting the Forum for South African Majesties, the committee acknowledged concerns over land, underdevelopment, infrastructure, and budget constraints. Committee chairperson […]
# Controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala will remain behind bars after the Alexandra Magistrate’s Court in Gauteng denied him bail. Matlala is accused of orchestrating a 2023 hit on his ex-girlfriend, actress Tebogo Thobejane. He faces attempted murder, corruption, and money laundering charges alongside his wife and three others. Magistrate Syta Prinsloo ruled Matlala a […]
# Die waarnemende data-ontledingsbeampte van die Nasionale Tesourie, Ayanda Hlatshwayo, het aan die Parlement gesê hulle gebruik ‘n proses om biometriese en fotodata met die Departement van Binnelandse Sake te verbind om amptenare sonder geldige ID-nommers te identifiseer. Hlatshwayo sê die stelsel toon afwykings in salaris- en administratiewe datastelle, insluitend bankrekeninge. Sy bevestig daar word […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says the political killings task team achieved unmatched success with high detection and conviction rates, and later expanded its operations to the Eastern Cape. Speaking at the Madlanga Commission of Inquiry in Pretoria, Mkhwanazi explained that the unit was restructured in 2018 as a nationally integrated team, deploying 139 […]
# The South African Human Rights Commission has confirmed employing a foreign national in a senior management role, following public outrage. Of 16 senior managers, one is a foreigner, while seven of 169 staff are foreign nationals. The commission has disputed claims that most of its workforce are foreigners stating it as false and part […]
# Die Nasionale Vergadering het Moipone Malefane en Natalie Skeepers aanbeveel om in die raad van die media-ontwikkeling en -diversiteitsagentskap te dien. Malefane is ‘n bekroonde joernalis en die stigter van Vutivi Business News, terwyl Skeepers die kundigheid het in sakebestuur en finansiële kwessies. Die aanstellings volg ná vakatures weens ‘n bedanking en ‘n termyn […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie van Ondersoek meegedeel dat die strafregstelsel heeltemal kan verbrokkel as korrupsie en politieke inmenging nie aangespreek word nie. Mkhwanazi, wat eerste getuig, sê sy mediakonferensie van 6 Julie het die gesamentlike bekommernisse van polisiebeamptes oor sabotasie en wanpraktyke binne die stelsel weerspieël. Hy het ook […]